LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Longships Sanctuary | LekkeSlaap
+15

Longships Sanctuary

2 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Longships Sanctuary
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Sandra P - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het 4 dae lekker gebly, loopafstand vanaf strand alhoewel Covid-inperking ons pret bederf het. DStv, WiFi, DVD, ingesluit. Vriendelik ontvang deur Werner en Mariette.

Plekkie is nie groot nie, maar het als wat mens nodig het, en is voldoende vir paar dae se oorbly. Met yskas en mikrogolf. Beskuit, muesli en joghurt is voorsien vir elke dag. Verkeer in Longship-straat het aanvanklik gepla, maar ons was gou gewoond daaraan. Dankie vir gebruik van julle oulike plek. Sal graag weer daar bly.

Longships Sanctuary's terugvoer

Hoop julle kom weer kuier Sandra,
Hopenlik teen daai tyd het ons hom opgradeer en is daar meer geriefliker kombuis area.
Groete
Werner en Mariette

Longships Sanctuary
Lynn F - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynn F
Gesin met tieners

We were so pleased to find a last minute booking before the festive season and were pleasantly surprised.

I booked in with two teenagers who wanted to be on the beach all day and at clubs at night and was so happy that everything was so close. This place was perfectly situated and the highlight was being able to walk to the beach. It suited our needs perfectly.

was R800
Vanaf R680
per nag (vir 2 persone)
was R800
Vanaf R680
per nag (vir 2 persone)
was R800
Vanaf R680
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Longships-rylaan 133, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 14
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAN4upnTQRPYOemLLiaeqkyWuHrvgtMKpvphBllyfmd4aiN4oAbT?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R800, nou Vanaf R680  per nag (vir 2 persone) 2 5 1 5 133 Longships Drive Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-20:00 10:00 -34.082539275171 23.362936377525
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!