Lydenburg Akkommodasie by Longtom Farm Guesthouse | LekkeSlaap
+63

Longtom Farm Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sterkspruitstraat 33, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R980 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Die Longtom Farm Guesthouse is in die prentjiemooi Mpumalanga, slegs 3 ure van Johannesburg af geleë. Gewilde besienswaardighede soos die Dullstroom, Sabie, Graskop, Pelgrimsrus, God's Window en die Krugerwildtuin, maak dit die ideale wegbreekplek. Die gastehuis is 3 km buite Lydenburg geleë met 'n uitsig oor die Long Tom-pas.

Die gastehuis beskik oor 8 ruim, pragtige en smaakvolle en suite-kamers met DStv. Ses van die eenhede het 'n kombuisie. Die Wellies Kothuis is 'n gesinseenheid met 'n volledig toegeruste kombuis, 2 slaapkamers en 2 badkamers. Elke suite het sy eie privaat ingang en veranda met 'n uitsig oor die manjifieke tuin met 'n verskeidenheid sierfonteintjies. Die tuin is 'n paradys vir voëlliefhebbers.

Longtom Farm Guest House het ook 'n swembad en braaigeriewe. Ontbyt word in die stylvolle eetkamer bedien een 'n addisionele koste en ons kan 'n paar restaurante aanbeveel vir aandete. Die eetplekke is slegs sowat 5 minute van ons af.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 17 resensies vir Longtom Farm Guesthouse
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Sterkspruitstraat 33, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
  • Gaste dink Longtom Farm Guesthouse het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R980
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R980
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sterkspruitstraat 33, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqakV2XuqftLc4sWuQZkwZNt5SRaA3gV0FUk3ZLmm6eCPzrI0W9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R980  per nag (vir 2 persone) 17 5 1 5 33 Sterkspruit Farm Lydenburg 1120 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -25.122279337015 30.473161339759
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za