Longview Ranch
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Lynette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 180
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Russell T - Aug 2024
Algehele gradering
A beautiful cottage in the mountains.
Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Karen T - Feb 2024
Algehele gradering
Heerlike rustyd!
Marna B - Jun 2024
Algehele gradering
Asemrowende uitsig.
Longview Ranch se terugvoer
Dankie Marna, ons sal die waterprobleem spoedig uitsorteer.
Mariette M - Des 2023
Algehele gradering
Stilte, vrede en die natuur het ons verkwik. Dit was baie spesiaal.
Liesel H - Sep 2023
Algehele gradering
As mens wil weet hoe dit lyk in die hemel is Longview Ranch beslis die plek.
Elaine H - Aug 2023
Algehele gradering
Rus en vrede.
Kira R - Mei 2023
Algehele gradering
Gorgeous setting for a relaxed getaway.
Elmari S - Jan 2023
Algehele gradering
Jy is in die Paradys!
Lees meerLucas B - Nov 2022
Algehele gradering
Baie rustig.
Annalien G - Jun 2022
Algehele gradering
Lekker wegbreek van die stad. Vrede.
Elzbeth B - Apr 2022
Algehele gradering
Heerlik gerus.
Adri V - Mrt 2022
Algehele gradering
Loved it.
Liesl B - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie mooi en goed ingerig.
Charmain V - Jan 2022
Algehele gradering
Ons het stilte en rus gesoek, maar ook 'n plekkie waar ons honde welkom sou wees. Ons het presies dit gekry.
Lees meerMario F - Feb 2022
Algehele gradering
Pragtige uitsig.
Reta M - Mrt 2021
Algehele gradering
Stil, rustig, vreedsaam.
Longview Ranch se terugvoer
Retha, ons is baie bly dat julle die kuiertjie op Longview Ranch geniet het. Bedank asseblief vir Iona vir die pragtige skets voor in ons gaste boek.
Annalien G - Mrt 2021
Algehele gradering
Dis my hartsplek waar siel en liggaam weer kan ontmoet. Baie romanties.
Jaco D - Mrt 2021
Algehele gradering
Pragtige uitsigte en ’n rustige briesie wat waai.
Robyn H - Feb 2021
Algehele gradering
Scenic and relaxing.
Herman M - Des 2021
Algehele gradering
Definitief die plek om te rus, uitsig baie mooi.
Charles D - Okt 2021
Algehele gradering
Dit is die pragtigste uitsig oor die berge en valleie
Philip H - Mrt 2021
Algehele gradering
Ongelooflike mooi ligging en gemaklike kothuis vir gesin.
Lees meerJaco P - Mei 2021
Algehele gradering
Was mooi om die natuurskoon te sien.
Danie L - Okt 2020
Algehele gradering
Heerlik ontspan.
Annalien G - Okt 2020
Algehele gradering
My hartsplek.
Kim T - Sep 2020
Algehele gradering
Beautiful, peaceful and tranquil.
Nicky S - Des 2019
Algehele gradering
Rustigheid, elke dag.
Lees meerJaco D - Okt 2019
Algehele gradering
Rus en vrede.
Gerhard V - Okt 2019
Algehele gradering
Wonderlike, rustige naweek.
Armand T - Sep 2019
Algehele gradering
Dit is 'n plek waar jou siel 'n ruskans kry. Onbeskryflik mooi en rustig weg van als af!
Danie L - Jun 2019
Algehele gradering
Heerlike rustigheid.
Annalien G - Mei 2019
Algehele gradering
Fantastiese wegbreek van stadslewe.
George T - Apr 2019
Algehele gradering
Die uitsig is amazing en die ligging fantasties, ongelooflike cozy plek.
Lees meerAnné V - Mrt 2019
Algehele gradering
'n Baie besonderse omgewing - hou vas jou hart, jy gaan hom verloor.
Lees meerHendel C - Mrt 2019
Algehele gradering
Uitsig 1000.
Ruan V - Nov 2018
Algehele gradering
Wonderlike ligging en fantastiese eenhede.
Petro D - Sep 2018
Algehele gradering
Pragtige uitsig.
Brianda B - Jul 2018
Algehele gradering
Pragtige, rustige plekkie, dit was sielskos.
Alecia B - Jul 2018
Algehele gradering
Beste wegbreek van die besige stad.
Lees meerDanie L - Jun 2018
Algehele gradering
'n Heerlike wegbreeknaweek sommer hier om die draai.
Lees meerTracy L - Mei 2018
Algehele gradering
Peaceful, clean and comfortable.
Lees meerEmmerentia S - Apr 2018
Algehele gradering
Ons sal Longview Ranch enige tyd aanbeveel vir 'n rustige wegbreek van die stad. Ons sal definitief weer gaan.
Lorraine H - Mrt 2018
Algehele gradering
Lovely views and peaceful.
Elize F - Mrt 2018
Algehele gradering
Ongelooflik.
Estie D - Feb 2018
Algehele gradering
Absoluut wonderlik. So mooi en rustig.
Jeanette S - Jan 2018
Algehele gradering
Daar is net 1 woord: awesome!
Lees meerMandy V - Jan 2018
Algehele gradering
Peaceful, silence, good food for your soul.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Rustig, stil, lafenis vir die siel.
Heerlike ervaring. Ons hondjies was mal oor die vryheid en ons het die eenvoud, rus en stilte geniet!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Annalien G - Des 2018
Algehele gradering
Asemrowend mooi wegglip uit besige lewe.
Janetta Q - Okt 2018
Algehele gradering
Die rustigheid was onbeskryflik. Pragtige kothuis met 'n lieflike uitsig.
Chanel M - Jul 2018
Algehele gradering
Exceptional relaxation destination.
Mariza V - Jun 2018
Algehele gradering
Was 'n wonderlike, rustige naweek omring met natuurskoon.
Andrew F - Jan 2018
Algehele gradering
Fantasties gewees.
Tjaart B - Aug 2018
Algehele gradering
Great stay.
Longview Ranch se terugvoer
Good day Tjaart,
Thank you for your feedback. We usually supply 2 dishcloths, the fact that there was no dishcloth was an oversight on our part, we are sorry about that. We have managed to close the gaps in the knotty pine ceiling, as best we could, to prevent droppings falling onto the bed, which of course is not acceptable. We do not want to poison the bats, as we believe they have an important role to play in the eco-system, on the farm. We are delighted that you enjoyed your stay and would love to welcome you back soon.
Ria W - Okt 2018
Algehele gradering
Rustig, ontspan heerlik, veilig en 'n besondere skoonheid.
Megan N - Jun 2018
Algehele gradering
Relaxing, private, beautiful scenery.
Karen T - Jul 2018
Algehele gradering
Heerlik! Hierdie was die vierde keer wat ons hier bly en elke keer bly dit besonders.
Ernest R - Mei 2018
Algehele gradering
Baie rustig.
Nicola V - Nov 2018
Algehele gradering
Ligging onverbeterlik, veilig, rustig, pragtig maar kothuis self 'n teleurstelling: kort dringend vernuwing en behoorlike skoonmaak binne en buite!
Lees meerLongview Ranch se terugvoer
Nicola, baie dankie vir jou terugvoer. Ons sal sorg dat daar deegliker skoon gemaak word en die teelepels aan vul.
Beneste D - Sep 2017
Algehele gradering
Die rustigste pragtigste plekkie in die berge, niks en niemand pla jou nie, weg van die stad se geraas.
Sidney D - Nov 2017
Algehele gradering
Stilte, vars lug en rustigheid.
Annalien G - Okt 2017
Algehele gradering
Romantiese wegkomplek met die mooiste uitsig.
Jaco V - Okt 2017
Algehele gradering
Lekker op die plaas saam met my honde!
Ria W - Okt 2017
Algehele gradering
Asemrowend, kan nie in een sin beskryf hoe ongelooflik mooi en lekker dit was nie.
Charles Wayne J - Aug 2017
Algehele gradering
Hemels!
Carin V - Jul 2017
Algehele gradering
Rustig en pragtig.
Andreas G - Jul 2017
Algehele gradering
Rustig.
Lees meerDanie L - Jun 2017
Algehele gradering
Als wat 'n mens nodig het.
Annalien G - Mrt 2017
Algehele gradering
Idilliese wegbreek van alles, mens se siel rus en die Kloof Cottage is so romanties.
Karen T - Jul 2017
Algehele gradering
Heerlik gebly. Hierdie was die tweede keer wat ons by Longview Ranch gebly het en ek sal weer terugkom!
Francois O - Apr 2017
Algehele gradering
Die vreedsaamheid en uitsig is genesing vir die vermoeide!
Emil N - Aug 2017
Algehele gradering
Baie netjiese plekkie vir wegbreek en ongeveer twee ure vanaf Gauteng.
Lees meerAndries J - Apr 2017
Algehele gradering
Rustige, ontspanne wegbreek wat kwaliteit saam met familie bring.
Lees meerLongview Ranch se terugvoer
Andries baie dankie vir jou konstruktiewe terugvoer. Ons het 'n regop staande yskas/vrieskas kombinasie vir Kloof Cottage aangeskaf, wat dan baie meer gerieflik sal wees vir families en gaste wat vir langer as net 'n naweek oorbly.
Drika D - Feb 2017
Algehele gradering
Onbeskryflike rustige plekkie.
Daan V - Jan 2017
Algehele gradering
Skerp!
Uys V - Okt 2017
Algehele gradering
Baie goeie verblyf.
Rosa S - Mrt 2017
Algehele gradering
As jy stilte soek is dit die plek.
Lynnette B - Jan 2017
Algehele gradering
Asemrowende natuurskoon!
Lizette P - Apr 2017
Algehele gradering
Die plekkie is afgeleë en rustig.
Lees meerMinette M - Jul 2016
Algehele gradering
'n Hartlike verwelkoming met pragtige uitsig en heerlike akkommodasie.
Claudette V - Jun 2016
Algehele gradering
Absolute vrede!
Longview Ranch se terugvoer
Claudette, baie dankie vir die terugvoering. Ons sal nou in die toekoms die donkie in werking stel, as die weer onguur is.
Ons is bly dat julle die naweek geniet het.
Charles J - Mrt 2016
Algehele gradering
'n Plek waar jy jou siel kan verloor en weer vind.
Adela W - Mrt 2016
Algehele gradering
Rus vir jou siel.
Lees meerJoey R - Mrt 2016
Algehele gradering
Dit was voorwaar 'n rustige wegbreek.
Giani G - Feb 2016
Algehele gradering
Hope vars lug en stilte!
Roline H - Nov 2016
Algehele gradering
Dit was baie rustig en cozy. Die plek het als wat nodig is en die uitsig is ongelooflik mooi.
Maryke M - Aug 2016
Algehele gradering
Great weekend away
Claudia D - Mei 2016
Algehele gradering
Rustige omgewing as jy wil wegbreek van gejaag en net jouself wil vind!
Wilma V - Mei 2016
Algehele gradering
Baie rustig en stil.
David B - Apr 2016
Algehele gradering
The place is lovely, but we had no real luck with the fishing.
Cornelius C - Nov 2016
Algehele gradering
Asemrowend.
Danie M - Sep 2016
Algehele gradering
Rus en vrede om kwaliteit-tyd te spandeer.
Lees meerJaco V - Aug 2016
Algehele gradering
Ideale wegbreek om te herlaai.
Jj K - Sep 2016
Algehele gradering
Bitter lekker tyd gehad, goeie rus ervaar en lekker vis gevang. Die honde het dit vreeslik geniet!
Cindy N - Jul 2016
Algehele gradering
An incredibly beautiful and tranquil place to relax and just breathe. The ideal break.
Pieter M - Mrt 2016
Algehele gradering
Lekker, rustig en stil.
Jeanne D - Feb 2016
Algehele gradering
Ons sal beslis weer by Longview Ranch oorbly!
Lees meerLyn G - Feb 2016
Algehele gradering
A tranquil "get-away-from-it all" destination where one can relax and soak up the solitude and peace.
Lees meerDaria R - Okt 2016
Algehele gradering
Klip kothuis met 'n skilderagtige uitsig.
Louis V - Jul 2016
Algehele gradering
Die plaas is goed geleë met pragtige uitsig.
Sarathea J - Jul 2016
Algehele gradering
Saligheid.
Florene T - Apr 2016
Algehele gradering
Perfek!
Annabe J - Des 2015
Algehele gradering
Ons het 'n heerlike rustige Kersfees met ons 3 labradors op die plaas gehad.
Mariska G - Des 2015
Algehele gradering
Dit is 'n perfekte stukkie hemel.
Lees meerJp V - Nov 2015
Algehele gradering
Salig, die ideale plek om te "recharge"!
Laetitia M - Okt 2015
Algehele gradering
Quite, peaceful place. Food for your soul.
Judia S - Sep 2015
Algehele gradering
Onbeskryflik! Baie netjies, skoon omgewing en baie netjiese fasiliteite. Vriendelike ontvangs.
Anné V - Aug 2015
Algehele gradering
Knus klipkothuis met 2 kaggels en 'n wonderlike uitsig vanaf die stoep.
Heinrich H - Aug 2015
Algehele gradering
Baie rustig en mooi natuur, netjiese en skoon verblyf.
Annelien B - Aug 2015
Algehele gradering
Baie rustige ervaring in die natuurskoon.
Henk J - Jul 2015
Algehele gradering
Wonderlike plek om af te skakel!
Yolanda D - Jul 2015
Algehele gradering
Ons het so lekker gebly. Die plekkie steel jou hart.
Lees meerDanie L - Jun 2015
Algehele gradering
Die verblyf by die kothuis was pragtig skoon en netjies met 'n pragtige uitsig oor die vallei.
Mariza V - Jun 2015
Algehele gradering
This house is the perfect getaway for a couple, friends or family! Loved it!
Anneli L - Mei 2015
Algehele gradering
Rustigheid!
Roelof P - Mei 2015
Algehele gradering
Mooi huis, stilte en gasvryheid.
Celeste V - Mei 2015
Algehele gradering
Rustig. Pragtig. Netjies. Ontspannend. Veilig.
Dawie M - Mrt 2015
Algehele gradering
Heerlike rustige omgewing met verblyf in 'n knus en goed toegeruste mooi kliphuis.
Bets M - Mrt 2015
Algehele gradering
Very nice and relaxing
Quintin B - Jan 2015
Algehele gradering
Baie mooi.
Marisa F - Jan 2015
Algehele gradering
Ons het weereens 'n wonderlike tyd gehad!
Nadine C - Des 2015
Algehele gradering
Ware ruskans met 'n wonderlike uitsig! Absoluut hemels!
John-patrick V - Sep 2015
Algehele gradering
Fantastiese plek. Dis rustig en lekker om bietjie die elektronieka af te sit en net weer bietjie na jou eie gedagtes te luister!
Melanie P - Jul 2015
Algehele gradering
Dit is die beste plek om heen te gaan as jy net wil afskakel en tyd saam spandeer.
Carin E - Jul 2015
Algehele gradering
Stunning location!
Anzelle W - Feb 2015
Algehele gradering
Tyd vir rustig wees!
Louise D - Jan 2015
Algehele gradering
Baie lekker gewees. Net jammer die weer het nie saamgespeel nie.
Herman S - Des 2015
Algehele gradering
Lekker stil plekkie met fantastiese kliëntediens.
Nicky S - Aug 2015
Algehele gradering
Longview Cottage het 'n pragtige uitsig. Idilies, stil en baie rustig.
Arista B - Des 2015
Algehele gradering
Pragtige, rustige plek waar jou viervoetiges ook meer as welkom voel!
Louise H - Apr 2015
Algehele gradering
Rustig en gerieflik.
Lees meerVan Heerden V - Okt 2015
Algehele gradering
Lieflike plaas-ervaring.
Dineke V - Sep 2015
Algehele gradering
Rustig, stil, ontspanne.
Ruan V - Aug 2015
Algehele gradering
Baie mooi verblyf, baie moeite gedoen met die huisie.
Lees meerWim C - Mei 2015
Algehele gradering
Baie goeie, rustige verblyf!
Riaan V - Apr 2015
Algehele gradering
Lekker en rustig.
Anonieme gas - Nov 2015
Algehele gradering
Megan J - Jul 2015
Algehele gradering
Kos vir die siel.
Sunet G - Des 2014
Algehele gradering
Asemrowende, mooi omgewing. Rus vir die siel.
Eddie E - Nov 2014
Algehele gradering
Weg van die stad se gejaag en geraas.
Kobus P - Nov 2014
Algehele gradering
Stil, in natuur, pragtige huis, ver van ander hutte af, mooi staproetes, afgesonder en veilig.
Soane G - Okt 2014
Algehele gradering
Ongelooflik!
Michelle V - Jul 2014
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld as jy 'n naweek-rusplek soek met 'n mooi uitsig!
Zenelle V - Jul 2014
Algehele gradering
Mooiste sonsondergang, hemelbed vol sterre , onvergeetlike lekker tydjie gehad!!!!!!!!!
Lees meerMarisa F - Jun 2014
Algehele gradering
Dit is 'n asemrowende plek en beslis die regte plek om heen te gaan vir 'n goeie wegbreek
Fritz H - Jun 2014
Algehele gradering
Regtig 'n lekker stil wegbreek. Ek sou dit graag elke naweek wou doen.