LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Longwy Self Catering Accommodation | LekkeSlaap
+54

Longwy Self Catering Accommodation

  • Kapasiteit: 19 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Longwylaan 68, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Longwy Self Catering Accommodation bied privaat gesinsvriendelike verblyf in Lorraine in Gqeberha (Port Elizabeth). Die woonstelle is 20 minute vanaf die welbekende strande, Boardwalk Casino-kompleks en lughawe.

Verblyf word in 4 ten volle gemeubileerde woonstelle aangebied. Elke woonstel het 1 slaapkamer en 'n privaat badkamer. Daar is ook 'n oopplan-sitkamer met gemaklike sitplek. Die ten volle toegeruste kombuis het alles wat gaste nodig sal hê vir 'n sorgelose selfsorgwegbreek.

Daar is privaat braaigeriewe waar gaste saam etes kan voorberei.

Gaste kan hulle motors onder die veilige motorafdakke agter 'n afstandbeheerde hek in die kompleks parkeer.

Die gasheer sal alles in sy vermoë doen om die verblyf so aangenaam moontlik te maak en is beskikbaar indien gaste hulp nodig het.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 12 resensies vir Longwy Self Catering Accommodation
Netheid
4.3/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ligging

  • Longwylaan 68, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
  • Gaste dink Longwy Self Catering Accommodation het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Longwylaan 68, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAawmybOjuYFrmXZJyOO1kHNiG3Dilc3kCGa0cEo8fWBIFV9eG5J?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (vir 2 persone) 12 5 1 5 68 Longwy Avenue Lorraine 6070 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.98013 25.5029
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!