Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lord Carnarvon Guesthouse

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Carel Pieter Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 172

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 126 resensies vir Lord Carnarvon Guesthouse
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Lekke Bees B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lekke Bees B

Perfek.

Alles was perfek. Ons het ete by die verblyf baie geniet. Die kos was heerlik.

Corine B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corine B

Brilliant service.

What a gorgeous guesthouse in a gorgeous town. First time for me in Carnarvon, and I can most certainly recommend the guesthouse as your first choice. The dining experience at the restaurant was lovely. Great service, great food, and generous portions. I walked to the restaurant from the guesthouse but was given a lift back by the owner/manager of the guesthouse because he didn't want me to walk back in the dark. Such a gentleman. I can most certainly recommend this guesthouse and the restaurant.

M. Alessandra Papa P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
M. Alessandra Papa P

Nice and comfortable place and fantastic host.

I was there for work, and on a pretty tight schedule. Our host was very gracious and did all they could to help us.

Wade G - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wade G

Always great.

Third stay at this venue, the best place to stay on the way through the Karoo.

Hannerie V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannerie V

Aangename verrassing in die Karoo.

Interessante geskiedkundige plek. Baie skoon, netjies, gerieflik en goed toegerus. Die klein houertjie melk en beskuitjie by die koffie is 'n pluspunt. Pragtige dekor en ons het lekker geslaap op goeie koninggrootte-bed in die ateljee-eenheid. Aandete by die restaurant was uitstaande! Ons het nie ontbyt genuttig nie. 'n Botteltjie koue water vir elke gas in die yskas is iets wat jul kan oorweeg.

Ben V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben V

Die dekor en restaurant is wêreldklas.

Tydskrif mooi dekor, my vrou was gaande daaroor! Lekker gawe diens en bederf kos by die restaurant.

Johan O - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan O

Was great to repeat.

As per the invitation and a part of history.

Liezl B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl B

Oase na 'n lang reis.

Ons kamers was buite die hoofhuis en pragtig, skoon en met al die nodige oornagfasiliteite. Ons sal definitief weer hier stop.

Floors P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Floors P

Aangenaam en rustig.

Akkommodasie het 'n mooi, historiese tema. Alles was baie netjies, skoon en gerieflik. Veilige parkering.

Gideon V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gideon V

Puik.

Geboue mooi gerestoureer.

Marius S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marius S

Gemaklik.

Baie netjies en skoon en gemaklik. Die enigste hindernis is dat daar geen ontbyt bedien word deur die gastehuis nie, en omdat dit 'n klein dorpie is sonder franchises, is daar ook nie iewers ander om ontbyt te eet nie (en die kamer het ook nie geriewe om self ontbyt te maak nie). So bring dus maar jou eie ontbyt soos oggend pap of iets saam as jy wil eet voor jy ry.

Marsha B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marsha B

Baie mooi plek.

Aandete was baie gemiddeld. Die lamtjops was taai en die skaaplewertjies baie hard.

Margaret And Roger S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Margaret And Roger S

Likely to stay somewhere else.

Interesting rooms, we had to change the first one due to faulty A/C. The rooms are very unique, and we enjoyed our stay in them. We ordered lamb shanks at the restaurant. It was tough and undercooked, with vegetables overcooked and sickly sweet, and the accompanying gravy was excessively thick. I would not recommend this restaurant; there are others with better reviews.

Andre S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre S

Carnarvon is gedoem.

Ek kan nie sien dat ons gasheer kan red nie, maar ek hoop dat ek verkeerd is.

Marius P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marius P

Gerieflike verblyf en oornagfasiliteit.

Lekker geëet by Lord's Kitchen. Vriendelike en hulpvaardige diens.

Dalene M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Dalene M

Mooi, netjies plek. Lekker bed en baie lekker by Lords restaurant.

Lekker gebly behalwe dat ons lugversorger nie gewerk het nie!

Marelize V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelize V

Baie gerieflik en goeie waarde vir geld.

Ons het met groot opgewondenheid ons reis aangepak Carnarvon toe en was glad nie teleurgesteld nie. Akkommodasie was fantasties en ons het heerlik geëet by Lords.

Deon F - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon F

Fantasties.

Goeie diens, goeie personeel, goeie fasiliteite en goeie kos!

Johann C - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann C

Een van die beste gastehuise in die platteland, beter as meeste stedelike gastehuise.

Dis werklikwaar 'n oase vir 'n moeë reiseger. Die antieke meubels ens. bring verlange na jou jeugdae. Die personeel het uit hul pad gegaan om ons te help. Weens tyd kon ons ongelukkig nie ontbyt nuttig nie. Ons het die aand by hotel geëet, deel van gastehuis. Het Pieter en sy pa ontmoet en heerlik gesels. Aandete genuttig, kos van hoogstaande gehalte. Dankie aan Pieter en personeel.

Klaas K - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Klaas K

Pragtige gastehuis vol antieke meubels.

Ons onlangs oornag in Lord Carnarvon Guesthouse. Ons was in die agterste deel. Kamer groot met netjiese meubels. Die sitkamer is vol antieke meubels. Oopplan-kombuis met nodige vir oornag. Ons het ontbyt geniet in die voorste huis. Heerlike kos, te veel en ons het die muffins saamgevat as padkos. Die binneparkeerplek was genoeg vir 2 bakkies met kampwaens. Ons het aandete geniet so 2 blokke verder by die Lord Carnarvon Small Hotel.

Doreen A - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doreen A

Pragtige fasiliteite.

Elegante gastehuis, met baie historiese atmosfeer. Pragtig gemeubileer, perfek skoon en netjies, met baie memorabilia oor die erfenis van die huis en die dorp.

Johan V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Baie netjies en regtig waarde vir geld.

Fantasmagories. 'n Moet as jy moeg is. Goeie oorslaap.

Heidi H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi H

Lieflike ou huis met stylvolle dekor en interessante geskiedenis.

Pieter is 'n oulike gasheer. Alles wat mens benodig is beskikbaar. As mens daar bly moet jy beslis by Lords a kitchen gaan eet. Beste lamspastei en ribbetjies in 'n pragtige setting.

Pieter K - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter K

Puik diens, lekker kos, baie geskiedkundig, smaakvol gemeubileerd met oudhede, perfekte oornag. Dankie Pieter vir die gasvryheid.

Klein juweel in die hartjie van die Karoo!

Gert M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert M

Dit was 'n absolute verrassing met uiters stylvolle, keurige, netjiese en moderne verblyf.

Alles tot breekgoed getuig van duur smaak. Vir seker 'n aanwins vir die dorp. Ons het ook baie lekker geëet in die Lord Carnarvon Kitchen. 'n Moet vir enige reisiger in daardie omgewing. As ek die werklikheid met foto's vergelyk is ek altyd teleurgesteld. Hier was dit andersom. Die werklikheid was selfs mooier as die foto's.

Riaan V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan V

Baie lekker gekuier saam met ander gaste.

Vriendelike personeel en 'n baie lekker restaurant. Lamsnek was uit die boonste rakke.

Ria N - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria N

Watter uitstekende verblyf op pad huis toe!

Uiters netjiese eenheid. Die kamer het hoë gehaltelinne, die kombuisie is goed toegerus, en daar is ook 'n braaiplek en stoepie. Die aandete was uit die boonste rakke. Wat 'n fonds op hierdie klein dorpie - werklik aan te beveel!

Carien J - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carien J

Ongelooflik!

Pragtige plek met uitmuntende gasvryheid!

Johann V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann V

Outydse weelde om te waardeer.

Die verblyf vat 'n mens terug na die gegoede mense van die verlede se leefstyl.

George S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George S

Friendly host. Spacious clean room and great breakfast.

This is a beautiful guesthouse in the Karoo. The overall facilities were great. Delicious breakfast served. Our host Pieter was friendly and helpful.

Shayne W - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shayne W

Onvergeetlik.

Die gastehuis het al ons verwagtinge oortref. Teruggevoer na 'n tyd lank gelede. Absoluut die moeite werd om te sien en weer te besoek.

Jan W - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan W

Uitstekende verblyf, skoon, netjies, ruim, waarde vir geld!

Ons het die een nag verblyf baie geniet na n warm dag se rit deur die Karoo. Die kamer is ruim, goed ingerig, skoon en 'n plesier om in te bly.

Sonja G - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sonja G

Gerieflik.

Mooi gerieflike kamer. Badkamer kan doen met 'n update. Bv. geen plek om klere ens. neer te sit en geen spieël bokant wasbak.

Anita V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anita V

Baie rustig en veilig.

Netjies en rustig, tweede keer oorgebly en sal dit aanbeveel.

Tinus F - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tinus F

Baie lekker oorslaapplek.

Netjiese en gerieflike kamers. Restaurant het heerlike kos en ontbyt is besonders. Personeel as baie gasvry.

Jacobus B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacobus B

Was aangenaam verras met die verblyfplek na 'n lang dag se reis.

Ons het in die selfsorggedeelte van die hotel gebly. Dit was kompak maar goed toegerus en netjies met alles wat ons nodig gehad het. Ons het ook van hulle ontbyt gebruik gemaak en was beïndruk met die restaurant se Victoriaanse dekor asook die goeie waarde ontbyt.

Hannes K - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes K

Uitstekende verblyf, kos en diens. Pieter is 'n baie hulpvaardige gasheer.

Ons was vyf egpare wat in die agterste huis tuisgegaan het. Alles was van hoë gehalte.

Maria T - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Maria T

Mooi en netjies, behulpsame personeel. Net 'n plesier gewees.

Lekker geslaap. Bed en beddegoed vars en skoon. Badkamer bietjie beknop met stort, wasbak en toilet alles in een. Kos by restaurant baie lekker. Lekker ontspanareas buite.

Edward R - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Edward R

Vriendelike diens, uitsonderlike ouwêreldse atmosfeer.

Gasheer kon nie genoeg doen om ons verblyf so aangenaam as moontlik te maak nie. Heerlike ontbyte, keurig bedien in breekgoed wat by elke oggend se koskleurpalet pas.

Louise B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louise B

Versteekde diamant.

Mens sou nie sê die plek is wat jy kry op eerste aansig nie! Baie moderne oorblyplek in 'n klein historiese dorpie. Goed toegerus! Maklike in- en uitklok. Goeie restaurant ook vir heerlike aandete. Sal aanbeveel.

E S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
E S

Baie lekker.

Stylvol. Baie karakter. Netjies.

Hester B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Hester B

Gerieflik.

Lekker geslaap. Rustig. Skoon.

Theuns C - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theuns C

Verrassend mooi en deel van geskiedenis!

Die ou geboue is pragtig gerestoureer en propvol antieke stukke. Dit bied egter moderne verblyf met vriendelike mense. Ons sal weer daar bespreek!

Anita D - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita D

Vriendelik ontvang, kos by restaurant is aan te beveel.

Mooiste plekkie in dorp. Heerlike aandete geniet by die restaurant. Baie netjiese plekkie en vriendelike mense.

Victor K - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Victor K

Baie mooi en skoon. Stil en gerieflik.

Aangrensend tot wonderlike restaurante. Het ook volledige kombuis met buite braaiplek.

Marlene W - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene W

Juweel in Carnavon.

Vyfster-verblyf. Netjies goed toegerus. Ontbyt is 'n belewernis.

Piet H - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet H

Altyd lekker!

Beste skaapstertjies soos net Pieter-hulle dit kan doen.

Suretha H - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suretha H

Was so lekker ons het sommer tweede aand geboek.

Eienaar het restaurant waarby gaste aandete kan geniet. Was smaaklik! Ontbyt word in gastehuis voorgesit - was ook lekker. Kamer het baie spasie met TV en klein yskas, asook ketel. Bed het heerlik geslaap.

Frikkie S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie S

Baie mooi, rustig, hulpvaardige mense en netjies en skoon.

Als is mooi en netjies.

Lynette S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lynette S

Comfortable and clean.

Always a pleasure to stay at Pieters place. The decor and antiques an added bonus.

Wicus K - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wicus K

Sal Lord Carnavon graag weer in die toekoms besoek en beveel met vrymoedigheid aan.

Beveel aan dat daar rakkies en hakkies in die stort en badkamers aangebring word.

Anita V - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita V

Verblyf was onvergeetlik skoon netjies en veilig.

Ons het onvergeetlik lekker gebly. Die personeel was almal baie vriendelik en professioneel. Die kamers was baie skoon en netjies en pragtige dekor. Aandete was ongelooflik lekker en was baie smaakvol gewees. Sal definitief weer hier gaan bly. Baie dankie aan al die personeel en Pieter.

Marieta W - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marieta W

Pragtige dorp en gastehuis, wens ons kon meer tyd daar spandeer.

Die kamer wat ons gehad het was pragtig, skoon en netjies, dit het jou terug gevoer na die verlede. Die aandete was heerlik met regte Karoo kos en gasvryheid.

Joshua H - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joshua H

Awesome.

Love die plek. Pieter doen baie moeite. Plek is netjies. Sal aanbeveel vir almal.

Barney H - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barney H

Baie skoon en netjies.

Baie skoon, netjies, goed ingerig, lugreëling wat werk!! Daar is tot muskietweerder. Vriendelike diens. Goeie ete met lekker atmosfeer! Well done sien julle weer!

Pieter L - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter L

Dit was uitstekend.

Baie mooi en smaakvolle akkommodasie, Pieter en Rebecca is baie vriendelik en het ons regtig tuis laat voel.

Dirk D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk D

Aangenaam uitstekend.

Tweede keer hier oorgebly skoon goed, goeie halfweg na Weskus vanaf Bloemfontein.

Renate S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renate S

Die belewenis van gerief, pragtige antieke meubels en gasvryheid was uit die boonste rakke.

Ek beveel Lord Carnarvon Guest House sonder huiwering en uiters sterk aan: Die 5-ster akkommodasie se ruim woonstel is silwerskoon, gerieflik met die pragtigste antieke meubels ens wat 'n gesellige huislike atmosfeer skep. Heerlike bed, mooi badkamer, volledig toegeruste kombuis en parkeerplek net voor die deur. Kon tot laat buite kuier in die binnehof en daarna na die stylvolle kroeg en eetkamer met die keurige antieke meubels en muurversierings. Dit is duidelik dat die eienaar en bestuur die gaste se behoeftes prioritiseer - werklik 'n fantastiese belewenis!

Stephanus D - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanus D

Baie gasvry ontvang en billike verblyf.

Ons is baie gasvry ontvang. Die huis is baie stylvol gemeubileerd. Die ontbyt was heerlik en baie ruim. Dit alles het teen 'n billikr prys gekom.

Chris V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris V

Uitstekende gasvryheid en diens!

Ons het ons paar dae in Carnarvon terdeë geniet. Pieter en sy personeel het uit hul pad gegaan om ons verblyf aangenaam te maak. Fasiliteite was uitstekend. Sal graag weer wil teruggaan.

Floris M - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Floris M

Baie tevrede. Pragtige, ruim verblyf.

Sal enigeen aanbeveel om daar te oornag.

Gerhard D - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard D

Baie lekker.

Baie dankie, ons het lekker gebly en julle maak vir seker die beste pizzas.

Oswald M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Oswald M

Dit was baie mooi en gemaklik en dit baie geniet en die mense is baie gasvry!

Dit is baie mooi en netjies en die mense is baie gasvry sal definitief dit aanbeveel.

Melony D - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melony D

Clean and wonderful accommodation, best dinner (a la carte) served at the restaurant and a fantastic breakfast!

The host was very friendly and helpful, waitresses well trained and food was excellent! The self-catering unit is very clean and well decorated!

Elize S - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize S

Wonderlike ervaring en ongelooflike vriendelike en gasvrye mense.

Die dekor is pragtig en mens voel spesiaal as jy daar instap. Die aanbevole restaurant (dieselfde eienaar) was net 'n klipgooi weg en uit en uit die moeite werd. Alles in ag geneem was dit 'n verrassende ervaring.

Marlene W - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marlene W

A private and quiet escape from the rest of the world. The building and decor steeped in valued historical remnants ─ loved every moment!

I loved every moment of my stay at the Lord Carnarvon Guesthouse. The building and tasteful decor are steeped in a deeply valued heritage and historical remnants of a bygone era. The entire house was spotless and very comfortable and the hosts very welcoming and helpful.

Rob S - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rob S

I was happy with my stay. Just a pity I had to drive from my room to breakfast.

See rating.

Rene B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rene B

Baie netjiese gastehuis.

Ons oornagverblyf was baie aangenaam. Net jammer die dorp het so verval. Die gastehuis staan uit soos 'n juweel in 'n kroon.

Christopher C - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christopher C

Great, spotless accommodation and excellent food at the restaurant.

Excellent comfortable stay...thanks.

Daniel D - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Daniel D

Die instelling word geraak deur die agteruitgang van kleiner plattelandse dorpies.

Streng water beperkings a.g.v droogte, en 'n baie lawaaierige omgewing (dalk omdat dit die dag na nuwejaar was) het ons besoek ietwat versuur. Ons het om 03:00 die oggend vertrek omdat ons a.g.v die lawaai nie kon slaap nie en die vooruitsig van 'n toilet wat nie spoel en 'n stort sonder water het die laaste nag van ons vakansie op 'n baie lae noot beëindig.

Lothar Z - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lothar Z

Simply wonderful.

Good accommodation, very nice and helpful hosts. Wonderful and stylish restaurant with really good food and very friendly service. You would not think that a restaurant like this is located in such a little town. Smashing! It's a must! I regret that I only booked for one night.

Danie H - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie H

Oulik en geniet, dankie!

Geskiedkundige gebou voor 'n mooi kerkgebou wat mooi opwys in die naglig.

Marlene U - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene U

Absoluut fantasties.

Pieter is die beste gasheer ooit.

Geert V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geert V

Pragtige gasvryheid.

Die gastehuis is pragtig ingerig en al die personeel was baie vriendelik en hulpvaardig. Ons het baie lekker gekuier.

Johan V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Skitterende verblyf.

Dit was vir ons 'n besondere verblyf wat ons nie gou sal vergeet nie. Ons gawe gasheer het baie moeite gedoen om ons tuis en veilig te laat voel.

Anista R - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anista R

Dit was 'n stylvolle plek en aangename ervaring.

Lord Carnarvon Guesthouse het ons verwagtinge oortref, ten spyte van die waterkrisis en beperkinge waarvoor daar spesiale voorsiening gemaak is om enige ongerief te voorkom. Wat 'n stylvolle charming plek! Die mense was vriendelik en die ete in hul restaurant was voortreflik. Ons het met 'n baba gereis en hulle was so behulpsaam met spesiale kossies.

Duncan S - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Duncan S

Pragtige huis en meubels en vriendelikste diens!

Ons het al voorheen hier gebly en ons is nog nooit teleurgestel nie. Die huisies is pragtig gerestoureer en gemeubileer, die ontbyt is heerlik en dan is die aandete in Lord's ook aan te beveel. Dankie Pieter!

Jaco H - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco H

More than expected.

I did not expect this from a small Karoo town that I never heard of before. Very well done!

Ilona D - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilona D

Meer as net 'n russtop!

Pieter en sy spannetjie is 'n gróót aanwins vir die lieflike dorpie! Lord Carnarvon Guesthouse is meer as net 'n russtop vir vele mense wat die langpad aandurf! Dankie vir julle bydrae tot Suid-Afrika se toerisme.

Jos D - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jos D

Baie netjiese en gerieflike kamer met heerlike ontbyt.

Gasheer was baie vriendelik en het ons laat tuis voel. Pragtige gastehuis met baie mooi antieke meubels. Onbyt was uit 'n boek. Het nie die aandete by die Lords Kitchen geneem, die omgewing waar dit geleë is, is die parkering in die straat wat nie baie veilig gelyk het nie, maar wel aandete geëet by Mams Restaurant by die vulstasie waar daar 'n wag was. Dis jammer dat die dorp so agteruit gaan.

Dewald V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewald V

Aangename ervaring in terme van verblyf, en uitstekende kos by Lords Restaurant.

Ons was baie gelukkig met die verblyf. Die eenheid was skoon, mooi gemeubileer en billik geprys. Parkering is veilig agter 'n hek wat sluit, en die kamers is goed toegerus vir die koue winters. Hulle Lords Restaurant twee strate weg het 'n goeie verskeidenheid kos en drank wat uitstekend voorberei word. Diens is vriendelik en goed. Ek sal weer daar draai.

Verena M - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Verena M

Mooi historiese gebou.

Heerlike nagrus. Mooi gastehuis. Gawe en vriendelike diens. Die Lord's Kitchen is naby vir etes en die kos is heerlik en smaaklik.

Jock&marie Thererse M - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jock&marie Thererse M

Comfortable and caring in a long journey.

A clean comfortable stay. A home full of history and furniture and pictures from old South Africa.

Sonja J - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja J

'n Wonderlike aand in die newels van gister.

As jy lief is vir geskiedenis en antieke meubels moet jy nie hierdie gastehuis mis nie. Dit is die grootste versameling antieke meubels, elke stuk met liefde uitgekies wat ons nog in 'n lang tyd in 'n gastehuis aangetref het. Die eienaar Pieter Hoffman het uit sy pad gegaan om ons verblyf aangenaam te maak. Omdat dit op die 1ste Januarie was, was ons bekommerd dat alle eetplekke toe sou wees. Ons het egter 'n heerlike maaltyd kon geniet by Pieter se restaurant Lord's Kitchen. Die ontbyt die volgende oggend was fenominaal, 'n groot verskeidenheid en keurig aangebied. Dankie Pieter dat jy die mooi met ons gedeel het.

Desmond M - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Desmond M

Uitstekende diens.

Baie goeie opsie om te oornag in so 'n klein dorpie. Die diens was uitstekend. Aandete en ontbyt by die Lord's Kitchen was van die beste. Baie dankie Pieter en personeel.

Juanita B - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Juanita B

Ons was baie gemaklik en sal weer by Lord Carnarvon aanbly.

Pieter die eienaar was baie vriendelik en behulpsaam. Ons sal beslis weer daar bly en Lord Carnarvon aan ander mense voorstel.

Ludi N - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ludi N

Rustige atmosfeer en dekor wat jou terugvat in tyd.

Die verblyf was netjies en skoon met die dekor wat jou nostalgies laat met herinneringe van toeka se dae. Die eetplek, wat ook deur Pieter bedryf word, se aandete was uit die boonste rak met puik diens deur die personeel.

Conny V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Conny V

Pieter was very helpful.

There are big rooms and they all have the same price.

Fiona M - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Fiona M

Beautiful stylish - a great B&B feel.

To find something like this in the "middle of nowhere" is fabulous. Great place for a stopover and for even a longer stay.

Anneke F - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anneke F

Was heerlik na 'n lang reis.

Pieter het ons absoluut tuis laat voel. Heerlike aandete geniet in gastehuis se restaurant en ontbyt was uit die boeke. Sal weer gebruik maak van die gastehuis.

Chris N - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Chris N

Ligging in middedorp met soveel straatlewe en straatlopers reg om mens, is onaanvaarbaar.

Kamer in hoofhuis was goed maar ons was enigste mense in daardie deel. Mens voel glad nie veilig nie! Ook besorg oor kamer en motorinbraak. Besorg oor veiligheid in strate. Daar is nie water in dorp en is beperk tot twee periodes 'n dag. Moet dan nog drukpomp ook gaan aanskakel. Teen R900 'n nag, wil mens veiliger wees en water hê. Lord’s Kitchen Restaurant het glad nie beïndruk nie. Sal nie hongerly daar nie, maar lekker gaan jy nie eet nie. Oorprys vir wat jy kry en waar die plekke lê. Neusie verby vir die plek regtig. Kies eerder elders 'n dorp en 'n nice plek daarin.

Laura S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laura S

Pragtig en puik diens.

Dis 'n pragtige plek. Ongelooflike ou mooi meubels. Puik diens met 'n heerlike ontbyt.

Louis B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis B

Aangename verrassing en werklik lekker oorslaap in Carnarvon! Gasvrye en vriendelike personeel. Heerlike ontbyt ook!

Sal definitief aanbeveel! Waarde vir geld en netjies en skoon.

Fanie L - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie L

Uitstekend, behulpsaam en professioneel.

Ons was 'n groep van 9 wat tuisgegaan het by Lord Carnarvon, het ook al ons etes by die Lords Restaurant geniet. Pieter en sy aangename staf het uit hulle pad gegaan om ons verblyf besonder te maak. Hulle was meer as bereid om ons tegemoet te kom met al ons reëlings met ons besoek aan Meerkat. Pieter se gastehuis is pragtig, hulle ontbyt ongelooflik. Ek kan dit aanbeveel vir enige reisiger.

Petro S - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro S

Puik.

Ouwërelds en so nostalgies.

Colin B - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colin B

Ek was aangenaam verras en het my verblyf daar geniet.

Pieter is 'n baie goeie gasheer en sy restaurant is 'n wenner.

Michael B - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael B

We had an enjoyable stay!

We were given a warm welcome by Pieter who took the time to show us around and explained how the keys and access worked. We had a delicious meal at the restaurant and were most comfortable in a lovely room in the main house which was beautifully decorated and had a rich history, explained by Pieter. Only one small issue were the hard and rather uncomfortable pillows which did detract from an otherwise comfortable room and overall excellent experience including a great breakfast, served at the time we requested.

Heinrich S - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich S

Baie dankie.

Verblyf was baie goed. Baie dankie.

Christo D - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo D

Baie Lekker!

Mooi, skoon, netjies en modern. Heerlike aandete en smullekker ontbyt! Vriendelike diens en behulpsaam! Sal môre weer gaan sonder om te twyfel!

Joe F - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joe F

Gemaklike, skoon verblyf in een van die oudste huise op die dorp om op jou lys te sit.

Pragtige huis vol kultuur. Wonderlike Karoo-gevoel. Heerlik geëet die aand by die Lord Kitchen. Probeer gerus die skaapskenkel. Ook 'n fantastiese ontbyt by die gastehuis. Dankie vir die gasvryheid.

Johannes J L - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes J L

Hier by Lord Carnarvon word jy baie vriendelik in Afrikaans ontvang.

Lord Carnarvon Guesthouse is ons oornag wanneer ons van die Kaap af terug ry huis toe. Die ontvangs is altyd vriendelik. Die kamer netjies en hulle ontbyt heerlik!

Fred C - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fred C

Gasheer het baie flair en is ingestel op kliëntediens.

Die gastehuis het heelwat veranderinge ondergaan sedert ons vorige besoek twee jaar gelede. Die paar byvoegings by die restaurant en addisionele kamers is 'n teken dat die eienaar ingestel is op groei en verbetering. Sal beslis weer besoek en aanbeveel.

Roel S - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roel S

Altyd 'n plesier om hier te vertoef.

Pieter het in Carnavon 'n oase geskep met sy gastehuis en restaurant. Hoogs aan te beveel.

Janine J - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Janine J

Uitstekend.

Die mooiste plek en puik diens met lekkerste ontbyt. Dankie.

Douw K - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Douw K

Ons het dit uitstekend gevind.

Baie vriendelike diens en goeie verblyf. Matras dalk 'n bietjie sag.

Anneli L - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anneli L

Onverwagte luukse in Carnarvon.

Die gastehuis is gevul met wonderlike antieke meubels en dit gee 'n spesiale atmosfeer. Ontbyt was lekker en daar is geleentheid om aandete te eet by die eienaar se restaurant waar die kos baie lekker was. Die personeel is vriendelik en hulpvaardig.

Carina S - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carina S

Voorwaar aan te bevele!

Dit was regtig die geld werd en is verseker aan te bevele!

Koos A - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Koos A

Oase in wye Karoo.

Baie lekker gekuier, Pieter en sy personeel gerig op diens. Heerlike ontbyt. Ongelukkig raserige area snags met rondloper honde wat heeltyd blaf.

Hannes H - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes H

Dit was vir ons 'n groot verrassing vir so klein plattelandse dorpie.

Die eenheid wat ons gebly het was baie gerieflik en goed toegerus. Ons was hartlik ontvang en die restaurant waar ons die aand gaan kuier het (en wat aan dieselfde eienaar behoort) is beslis die besoek werd. Die wegneem ontbyt was ook 'n bonus wat ons nie verwag het nie.

Selma K - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Selma K

Stylvol.

Pragtige kamer. Lekker beddens en alle geriewe. Stil. Maklik om te vind. The Lord's Kitchen was ook 'n ervaring, vir die eerste keer lams-pizza geprobeer.

Hannetjie M - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannetjie M

Dit was aangenaam.

Die diens en gasvryheid was puik. Die kos was keurig en lekker. Die kamers netjies en voldoende geriewe, veral die TV was goeie idee.

Riana V - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana V

Vriendelike, flink diens.

Pieter het ons vriendelik ontvang. Ons kamer was skoon en baie gerieflik. Baie aandag aan fyn detail. Ontbyt was uitstaande.

Charlene M - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene M

Wonderlik!

So lekker na 'n lang pad om in 'n skoon en netjiese kamer te oornag. Sal definitief weer daar oorslaap.

Cobus B - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus B

Ongelooflik.

Lord Carnarvon is 'n juweel in die vaal Karoo en beslis die rit werd. Die ou gebou is meer as 100 jaar oud en is pragtig gerestoureer en die binnekant is stylvol gemeubileer met meubels van dekades gelede. Mens kan nie ophou kyk nie. Hier het beslis baie maande se sweet ingegaan en jy sal dom wees om dit te mis.

Denise O - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise O

Fantastic surprise.

We really were not expecting too much when we booked, but what a surprise. The accommodation is outstanding in every way. We stayed in the main hotel but there are rooms in a delightful Victorian house close by. This is where breakfast is served in the most amazing dining room overflowing with antiques. A very professional setup overseen by owner Peter who does everything possible to make your stay memorable. A must stay in Carnarvon and have recommended to friends already.

Chris F - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chris F

Netjies, gemaklik, vriendelike diens en Karoo-rustigheid.

Heerlik gebly en die plek is baie netjies en skoon. Ook heerlik geëet by die Lord's Kitchen.

Anonieme gas - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Ina K - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ina K

Pragtige ouwêreldse gevoel met snoesige kamers!

Vriendelike en hulpvaardige gasheer en heerlike verblyf met vars beddegoed!

Wynand C - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand C

Uitstekend!

Baie oulike gastehuis, uitstekende diens en netjiese kamers. Die gastehuis se restaurant af in die straat word ook hoogs aanbeveel. Carnarvon is 'n ideale oornag op 'n alternatiewe roete op weg na jou Kaap-vakansie.

Andre D - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre D

Dit was baie lekke.

Ek sal dit enige tyd by iemand aanbeveel. Lekker skaapstertjies geëet by dieselfde eienaar se restaurant.

Nico C - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico C

Aangename verrassing - die soort wat jy altyd sal onthou.

Mens is nooit seker wat om te verwag nie, maar ek kan regtig Lord Carnarvon aanbeveel. Ek het aanvanklik bespreek net vir een nag as 'n oorslaap op pad Kaap toe, maar ek het hierdie plekkie so geniet dat ek reeds 'n langer besoek beplan. Die diens is baie goed en die kamers regtig mooi netjies en skoon. Die mense van die dorp kuier baie lekker, so maak seker jy maak 'n draai by "Lord's Kitchen" en die "Blikkies Bar". Selfoonontvangs binne die dorp werk gewoonlik, maar kan van tyd tot tyd af wees. Geen selfoonontvangs vir lang ente voor en na die dorp - en in die Karoo tussen dorpe in die algemeen.

Pieter S - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter S

Dit was 'n verrassend-aangename ondervinding. Beslis aan te beveel as oornag tussen Gauteng en Wes-Kaap.

Persoonlike diens, karakter van hotel en goeie restaurant is aan te bevele.

Kobie C - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobie C

Baie goeie verblyf, uitstekende ligging en heerlike ontbyt.

Ons is vriendelik ontvang en kon gerieflik die aand braai. Ontbyt was heerlik in 'n ouwêreldse gastehuis. Die gasheer kon 'n bietjie vriendeliker gewees het.

Johanette S - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanette S

Ons ervaring hier was wonderlik!

Pieter het ons hartlik verwelkom en ons het ongelooflik lekker geëet met aandete en ontbyt. Die gastehuis self is keurig versier met net genoeg om jou nostalgie te prikkel maar jou steeds gemaklik en tuis te laat voel. Ons sal dit definitief aanbeveel.

Grieta P - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Grieta P

Aangename ervaring!

Sal enige tyd Lord Carnarvon Gastehuis aanbeveel.

Gouke J Van Der Meulen 3 - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Gouke J Van Der Meulen 3

Convenient place to stay over in the north-east Karoo.

On our way from the Western Cape (desert flowers) to Gauteng we decided to take the R27-R63-R386 to Prieska to experience the real silent Karoo in the North Cape. Carnarvon was the logical overnight stop and we selected the Lord Carnarvon House as the best option to stay overnight. The rooms are located in the enclosed yard providing a quiet basic outfitted room and convenient parking.

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 42 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Danielstraat 10, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc5b5e5627298729fa0cd3b91143dc4648b77168fe376f607a149d2dd783ce39a536a5d7715cabd5078f5281ceedb65fc253c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 126 5 1 5 10 Daniel Street Carnarvon 8925 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.96788111392 22.129442095757

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang