Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lord Grey Guesthouse

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Jacques Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 6 resensies vir Lord Grey Guesthouse
Netheid
3.8/5
Diens
3.8/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
3.8/5
Waarde vir geld
4.0/5
Colin B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colin B
Enkelreisiger

Excellent and Friendly professional service received from the Staff

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lord Grey Guesthouse se terugvoer

Good day Colin,
Thank you for taking the time to review our Guesthouse. It is great to see stars like these, and we will keep aiming for the stars to make guests comfortable.
Have a wonderful day, ad we look forward to hosting you again in the near future.
Dulcie and Team

Lord Grey Guesthouse
Luki-marie S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Luki-marie S
Besigheidsreis

Reasonably good stay.

Rooms were clean and relaxing with clean ensuite bathroom with no towels however- probably due to COVID-19 restrictions. The host was friendly and received us well.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lord Grey Guesthouse se terugvoer

Thank you for taking the time to review us. So sorry that somehow your room got missed out on getting towels, we normally give each guest 1 large towel and a small towel, Fiki would have gladly arranged this, if you had mentioned it to her.

Lord Grey Guesthouse
Sd V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sd V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was aangenaam om hier te oornag.

Dit was regtig lekker om hier te oornag. Die gasvrou was uiters professioneel, hulpvaardig en aangenaam. Navrae is vinnig en suksesvol hanteer en beantwoord.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlaine B - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charlaine B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die kamer is lekker ruim, was skoon en netjies.

Ruim kamer, skoon en netjies, parkering is beperk en gaan dalk 'n probleem wees indien al die kamers vol bespreek is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lyn K - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Lyn K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurgesteld.

Restaurant langsaan het ook toegemaak. Sy het ook vergeet om ons die WiFi-wagwoord te gee.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lord Grey Guesthouse se terugvoer

Middag Lyn,
Dit is met groot teleurstelling dat jou aand by Lord Grey vir jou onaangenaam was.
Ek het gister met my dame gepraat en sy het het verduidelik dat sy wel klub aanbeveel het vir ete. Ek was glad nie bewus dat u aanvraag gemaak het vir aandete voor die tyd nie. Daar was beslis genoeg tyd en ons kon beslis dit akkommodeer. Maar dat sy aanbevelings gemaak het is wel waar.
Met betrekking tot die Wi-Fi wagwoord, dit is teen die muur van die leef vertrek vir almal beskikbaar te alle tye. Weereens vra ek om verskoning dat dit nie pertinent uitgewys is vir julle nie.
Ons by Lord Grey streef om net die beste diens te lewer vir ons gaste. Dit tref my dat julle nie hierdie diens ontvang het nie.
Groete,
Adri Meisegeier
Lord Grey

Lord Grey Guesthouse
Louis M - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Louis M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heel aanvaarbaar.

Het ongeveer 14:30 daar aangekom en gevra vir aandete en ontbyt. Ons is ongeveer 16:00 meegedeel dat ons te laat is om aandete te bestel maar kan langsaan gaan vir ete. Later is ons meegedeel dat die plek langsaan toe is. Ons moes toe noodgedwonge rondry om 'n plek te soek vir aadete. Het gelukkig aandete kon kry by die klub.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lord Grey Guesthouse se terugvoer

Good Day Louis,

Thank you for taking the time to let us know what you thought of your stay. I would like to apologise for you not having been able to eat dinner with us, it should not have been a problem, and I shall follow up with the staff to correct this failure. We want our guests to be completely satisfied, and I am disappointed that you had to worry about finding dinner elsewhere.

Regards, Andrew
Lord Grey Guesthouse

Lord Grey Guesthouse
Vanaf
R890
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R890
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R890
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 194, Greytown, 3250, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQxZDZjODYwLWE1MmYtNDIzYi1hYjE2LTQ2ZGM1NThiN2NmOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag, vir 2 mense 6 5 1 4 194 Voortrekker Street Greytown 3250 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.063968611507 30.58637
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem