Volmoed Akkommodasie by L'Origine Cottage | LekkeSlaap
+9

L'Origine Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Langs R62, Volmoed , Oudtshoorn, 66620, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 250 per nag (vir 5 persone)

Beskrywing

L'Origine Cottage is langs die R62 op 'n kleinhoewe net 14 km vanaf Oudtshoorn. Die eiendom is 17 km vanaf Ateljee Thijs Nel Gallery en 17 km vanaf Suspension Bridge.

Dié kothuis het slaapplek vir 5 en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Daar is 2 slaapkamers met koninggrootte-beddens en die derde slaapkamer het 'n enkelbed. Die eerste badkamer het 'n stort en 'n bad en die tweede badkamer het 'n stort.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale.

Gaste kan op die gemeubileerde stoep ontspan. Dit bied 'n uitsig oor die tuin.

Ontbyt, middagete of aandete is by La Plume Boutique Guest House, net 500 m vanaf die kothuis beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by L'Origine Cottage sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Langs R62, Volmoed , Oudtshoorn, 66620, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 250
per nag (vir 5 persone)
Vanaf R2 250
per nag (vir 5 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Langs R62, Volmoed , Oudtshoorn, 66620, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4a2ef988081638b4b2bfcf0715b4df0b47f7c67596dc6bdbf2bff3f1b7f8a20539bef72c72e8c1df4571920cb1519fb3486d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 250  per nag (vir 5 persone) Turn off R62 Volmoed 66620 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -33.65669486416 22.092622245454
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za