LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Lorraine Self-catering Unit | LekkeSlaap
+12

Lorraine Self-catering Unit

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rouen-weg 8, Lorraine, Port Elizabeth, 6070, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R530 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Lorraine Self-catering Unit is in Lorraine, Port Elizabeth op die eienaar se woonerf.

Dié instansie beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer en het slaapplek vir 2 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, vars linne en oorgenoeg stoorplek vir gaste se bagasie. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Gaste het toegang tot 'n oopplan-sitarea en -kombuis wat basiese geriewe het om kos warm te maak en te stoor soos 'n tweeplaatstofie, 'n oondjie, yskassie, eetgerei en breekware. Die sitarea het 'n rusbank met sitplek vir 2 en 'n ekstra bed indien nodig. Ander geriewe sluit gratis WiFi en 'n TV met OpenView-kanale in.

Die eenheid het 'n stoep met 'n tuin waar gaste op versoek kan braai.

Slaapplek

’n Bespreking by Lorraine Self-catering Unit sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Lorraine Self-catering Unit
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Rouen-weg 8, Lorraine, Port Elizabeth, 6070, Oos-Kaap
  • Gaste dink Lorraine Self-catering Unit het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R530
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R530
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rouen-weg 8, Lorraine, Port Elizabeth, 6070, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfdbc84571e95e7ff11915a156e3d4668fc896c01b9411703f7716e3227defa79887c3f5e97e975c839afdf283a880a4c7076?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R530  per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 8 Rouen Road Lorraine 6070 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -33.97151 25.51251
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!