Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Losperd Crescent Melkbosstrand

Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 20 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Losperdsingel 31, Duynefontein, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 R720 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Losperd Crescent Melkbosstrand het twee plekkies wat apart geboek word. 'n Selfsorgkamer met 'n badkamer en die ander eenheid is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorgwoonstel in die stil woonbuurt, Duynefontein, Melkbosstrand.

Die woonstel beskik oor 'n kombuis en 1 slaapkamer met 'n dubbelbed. Daar is 1 badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuis is met 'n mikrogolfoond, enkelplaat-gasstoofie, yskas, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n gemaklike rusbank en 'n enkelbed. Daar is gratis Wi-Fi. Onderdakparkeerplek is beskikbaar.

Die aparte kamer of anneks is met 'n dubbelbed, mikrogolfoond, yskassie, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die badkamer het 'n bad. Daar is gratis Wi-Fi, 'n TV met Apple TV en 'n DVD-speler.

Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie. Neem ook asseblief kennis dat die huis in 'n rustige buurt geleë is en dat lawaai na 22:00 nie toegelaat word nie.

Losperd Crescent Melkbosstrand is op 'n MyCiTi-busroete en net 2 km van die strand af. Gaste kan die Meerendal-, Durbanville Hills- en De Grendel-wynplase 30 km van die eenheid af besoek.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 40 resensies vir Losperd Crescent Melkbosstrand
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Waldo Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Jaar gelys 6

Ligging

  • Losperdsingel 31, Duynefontein, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Losperd Crescent Melkbosstrand het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
R900 R720
per nag, vir 2 mense
Vanaf R900
R900 R720
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Losperdsingel 31, Duynefontein, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9c935caeb326fbb46e20b23a92d1f80695f94a777287b207df416229bf7492c28eea744b4cde6d8214120168f9df5d3de505?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R720 per nag, vir 2 mense 40 5 1 5 31 Losperd Crescent Duynefontein 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -33.68953 18.45261
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem