Stella Akkommodasie by Loubyle Guesthouse | LekkeSlaap
+17
+17

Loubyle Guesthouse

Gastehuis

Opsomming van Resensie

2.8 uit 5van 5 resensies vir Loubyle Guesthouse
Netheid
3.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
2.4/5
Veiligheid
3.2/5
Waarde vir geld
2.4/5
Dries P - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Dries P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, baie dankie.

Gasvrye mense en baie skoon en netjiese opset.

Erica D - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Erica D

Baie vuil!

Kamer glad nie soos geadverteer nie. Kamer was vuil, mat nie gestofsuig, dooie reënwurms onder die beddens, vuil beddegoed, ons moes kussings omruil met die ander kamers en ons moes mooi kyk want hulle was ook vuil. Geen handdoeke was verskaf nie, ons moes vra en toe word ons twee klein gesighanddoekies gegee. Geen sekuriteit behalwe twee boerboele in die nag. Hek het nie motor of slot nie en kan deur enige een oopgemaak word. Geen warm water in die die stort. Warmwaterkraan het nie eens water ingehad nie. Moes met koue water stort. Badkamervloer was ook nie skoon nie. Die toilet was vuil en daar was geen toiletpapier in nie. Muskiete het orals uitgekom as jy die lig in enige vertrek aangesit het. Dit was een van my slegste ervarings in 'n gastehuis ooit!

Loubyle Guesthouse's terugvoer

Die gastehuis en kamers was skoon en die matte was gestofsuig. Die beddegoed was skoon gewaste lakens en kussings. Wat die toilet aanbetref was dit ook skoon gemaak asook die badkamer en ja, daar is warm water. Aan muskiete kan ons niks doen nie, hulle is oral te kry en ja duisendpote loop maar en kom maar in, maar ons maak elke dag self die plek netjies.

Loubyle Guesthouse
Roelie R - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Roelie R

Uiters swak!

Huis is glad nie soos beskryf nie, TV werk nie, geen plafon in sitkamer, slegs een badkamer, een van die slegste veblyf-ervaringe.

Walter M - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Walter M
Besigheidsreis

Amenities like TV, dinner, breakfast not there as advertised.

Could do with extra bathrooms/showers. Fortunately there were only two of us at the time.

Hennie V - Nov 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie V
Besigheidsreis

Goeie, vriendelike diens!

Lekke plek om te oornag op jou lang pad.

Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Presidentstraat 51, Stella, 8650, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA0MmJlYTY2LTRkY2MtNGEzNi04NmU2LTQ1ZTkyYTg3MzExMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R500  per nag (vir 2 persone) 5 5 1 3 51 President Street Stella 8650 Noordwes 086 999 0018 11:00-19:00 10:00 -26.554566631855 24.865938533585
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za