Hibberdene Akkommodasie by Loumari | LekkeSlaap
+12

Loumari

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 13:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Miami-weg 5, 16 Hibiscus ChaIets , Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Loumari is in 'n sekuriteitskompleks in die kusdorp, Hibberdene, aan die Suidkus van KwaZulu-Natal. Dit bied gehalteverblyf en is ideaal vir 'n gesin.

Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n stort. Alle linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Die kombuis is vir selfsorg toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en 'n skottelgoedwasser. Die sitarea het 'n sitkamerstel en 'n TV met DStv en 'n DVD-speler.

Die leefarea lei na 'n toe braaikamer met 'n eetarea met sitplek vir 6 en 'n ingeboude gasbraai. Die braaikamer lei na 'n houtbalkon met 2 sonstoele en 'n see-uitsig.

Die kompleks het 'n swembad en veilige parkeerplek. Die kompleks is stapafstand vanaf Hibberdene se blouvlagstrand sowat 200 m weg en die winkelsentrum is 100 m weg.

Hibberdene se hoofstrand is 'n veilige area met haainette, 'n supertube, mini-gholf en die gewilde Jolly Roger Restaurant and Fun Pub.

Slaapplek

’n Bespreking by Loumari sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Loumari
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Miami-weg 5, 16 Hibiscus ChaIets , Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Loumari het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 13:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Miami-weg 5, 16 Hibiscus ChaIets , Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAFeHPwPPOsS8zS4AtdXZzvQnxfem687lXdpB6jBg89w93EWApGD?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 5 Miami Road 16 Hibiscus ChaIets 4220 KwaZulu-Natal 086 999 0018 10:00-13:00 10:00 -30.577947477138 30.572778910013
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za