Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lourenza Wildlife Reserve

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Rupert Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 41 resensies vir Lourenza Wildlife Reserve
Netheid
4.3/5
Diens
4.4/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.1/5
Elise E - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Elise E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, rustige plek. Gasheer het uit sy pad gegaan om als gemaklik vir ons te maak.

Was oornag plek vir ons vir troue daar naby. So ons het min fasiliteite gebruik. Dink dis ideale plek vir groot groep wat wil saam kuier die naweek. Pragtige omgewing.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lourenza Wildlife Reserve se terugvoer

Baie Dankie julle is pragtig

Lourenza Wildlife Reserve
Anonieme gas - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Enkelreisiger
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Duan G - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Duan G

Lekker wegbreek met mooi omgewing en pluspunt is dat jy jou hondekinders ook kan saamneem!

Wimpie was baie vriendelik en behulpsaam. 'n Groot, toe lapa met TV, WiFi, snoekertafel en genoeg sitplek wat baie gehelp het, omdat dit die lang paasnaweek baie gereën. Sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willie C - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie C

Baie lekker, loadshedding het nou net weereens alles opgevoeter.

Baie mooi uitsig oor 3 damme en die Vrystaat se vlaktes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leonie F - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig daar. Ons het lekker geslaap. Als was netjies en skoon.

Ons was na 'n troue by Siesta. Eers gaan inklok; geen probleme om tot daar te kom met behulp van Goole Maps op selfoon nie Die aand met terugkeer was my foon pap en ons kon nie die afdraai kry nie want pns het nie geweet wat die naam van die afdraai is nie. Sal aanbeveel dat hulle 'n duidelike bord aanbring sodat dit in die aand duidelik kan wees van albei kante af. Ons is tien uur by die onthaal weg en het eers half twee by die plek uitgekom. Was twee maal terug Frankfort toe. Almal weet waar die plek is maar ken nie die naam van die afrit nie. Gelukkig het 'n persoon by ie motorhawe ons foon gelaai. Kon julle ook nie bel nie want foon was pap met die besonderhede daarop. Maar ons sal einge tyd weer daar gaan oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tinus W - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tinus W
Besigheidsreis

Slaap saam met die sables.

Ons was baie laat, het eers om 01:00 arriveer, maar Wimpie, die bestuurder, was steeds wakker en baie hulpvaardig en vriendelik om ons te help. Het self in sy bakkie langs die pad gewag met sy ligte aan, sodat ons veilig kon arriveer. Pragtige skoon kamers, nuut ge-renovate met goeie beddens. Aangename gemeenskaplike kuierarea. Asemrowende uitsig oor die dam en grasbedekte heuwels gehad toe ons vanoggend die gordyne ooptrek, voorwaar 'n wow. Pragtige voelgesang as wekker gehad. Sal definitief weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dintle I - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dintle I
Saam met eggenoot / lewensmaat

My stay at Lourenza was super nice.

Meneer Wimpie is the best he gave me and my family a warm welcome. I'm definitely gonna book in Lourenza every time I'm in Frankfort.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tonie V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tonie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Baie wild. Mooi damme.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amelia G - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Amelia G
Gesin met klein kinders

Pragtige, rustige omgewing.

Baie ekstra geriewe soos swembad, paintball en kuierplek. Rustige omgewing en vriendelike mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicole K - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole K
Saam met vriende

Ons het dadelik tuis gevoel, die mense was wonderlik en kan nie wag om weer te gaan kuier nie.

Die wonderlikste mense, ons het Vrydag en Saterdagaand lekker saam hulle gesit en gekuier, het vir seker nuwe vriende gemaak, baie baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alicia B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was regtig baie lekker.

Wimpy gaan uit sy pad om als so lekker as moontlik te maak, ons sal definitief weer en weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Niek C - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Niek C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hoogs tevrede.

Die mense daar is wonderlik. Sal graag weer wil gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Werner R - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Werner R
Gesin met klein kinders

Aaklig.

Niks was beskikbaar om te doen nie, geen perdry, geen wild, ry geen motorfietse nie. Waterdruk aaklig en die krag gereeld af.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aiden S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Aiden S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing and peaceful.

Great company and prices. Only thing that was an issue is the shower that was a little to small.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eldi V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Eldi V
Gesin met tieners

Baie lekker gebly, pragtig skoon.

Ons het baie lekker gebly, die plekkie is pragtig skoon. Die gasheer het ons heel tuis laat voel. Hul kan dalk net na 'n paar klein goedjies kyk wat aandag kort, soos die handdoekhaak wat af is in die hoofslaapkamer & die kombuisdeurtjie wat wil afval.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hugo Johannes C - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hugo Johannes C
Besigheidsreis

Heerlik gebly.

Goeie diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anelle N - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Anelle N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie vir die koue Vrystaatse winter nie.

Dit is skokkend in wat se vervalle toestand Lourenza Wildlife Reserve se swembad, tuin en geboue is. Die swembad was vuil en word duidelik net in die somer instand gehou. Die sitkamer- en kroeggedeelte was gesluit en ons het geen toegang tot dit gehad nie. Boma was onnet en het as stoorplek vir tuingereedskap gedien. Geen verwarmer in kamer om die Vrystaatse koue te verdryf nie en stukkende vensters word met toue vasgemaak. Beddegoed was netjies en gasheer vriendelik. Hulle is glad nie toegerus om gaste gedurende die winter te ontvang nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsa N - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa N
Enkelreisiger

My 2 nagte en 2 dae was vredevol.

Lourenza Wildlife is ideale omgewing om terug te kom in 'n plaasomgewing waar jy net rustig kan raak. Op die stoep koffie drink terwyl luister na die naggeluide en in jou hart vrede en rus te ervaar. Besoek aan Lourenza Wildlife het my kans gegee om nader aan my Skepper te kom met die rustigheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Katrien F - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Katrien F
Gesin met klein kinders

Was heerlike wegbreek op plaasatmosfeer, vriendelike hulp met alles wat mens nodig het vir wegbreekrusnaweek.

Lourenza Wildreservaat het meer gebied as wat ons verlang het. Klein herstelwerk aan groot plaashuis, (kas, spieël) in hoofslaapkamer sal 'n plus wees. Anders alles wat ons wou of kon nodig hê, was beskikbaar. Sal definitief weer gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madelein V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Madelein V

Vol rus en vrede.

Ons het as familie saam Kersfees gehou en alles was gerieflik en gesellig. Wimpie se diens was ook baie vriendelik en hulpvaardig. Ons het vrye toegang tot die wildskamp gehad maar die diere was baie wild. Baie geskik vir groot groepe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jp D - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jp D
Saam met vriende

Baie lekker en rustig.

Was baie netjies en het goeie diens ontvang, pragtige ligging asook omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ryan B - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ryan B
Gesin met klein kinders

Plaas!

Die plaashuis is 'n moet - die kinders het dit vreeslik geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantel B - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Chantel B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker.

Verblyf was baie lekker, dit is net jammer dat die diere baie skrikkerig is vir mense, so mens kan nie naby hulle kom nie, dalk as gevolg van jag. Daar is 'n groot verskeidenheid diere, maar ongelukkig geen kans om naby hulle te kom nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jillian B - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jillian B
Saam met vriende

OK accommodation on great location.

Beautiful location, wonderful birdlife, great beds and bedding. No comfortable place to sit and relax.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rudi J - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Rudi J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie basiese geriewe, alles darem skoon.

Die plek benodig bietjie opknap werk hier en daar, tog netjies en skoon. Ideaal vir oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantelle C - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik.

Ons het baie lekker gebly en sal definitief weer terug gaan. Al wat ek kan voorstel is meer kombuisgereedskap. Die verblyf verder was great!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willie V - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Willie V
Enkelreisiger

Buiten die slegte grondpad om daar uit te kom, was dit heel aangenaam!

Sien die sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helena M - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Helena M
Saam met vriende

We enjoyed our stay.

The manager's service was very good. The house was clean. More mirrors in room would be better and hooks in bathroom for towels.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annatjie W - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Annatjie W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en stil en 'n ideale plekkie om sommer net te rus.

Sal lekker wees as daar so iets soos putt-putt-bane en enige sport-items is om besig te bly, veral vir die kinders.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johannes J - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes J
Enkelreisiger

Lekker en rustig en gemaklike atmosfeer.

Regte egte plaasatmosfeer weg van die geraas, dieregeluide en die windjie wat waai laat 'n mens sommer heeltemal vergeet van al die stres.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Barend B - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barend B
Gesin met tieners

Ons het heerlik gerus en dit was heerlik.

Dit is die platteland soos jy dit op 'n plaas wil ervaar. Die ontbyt was 10 uit 10.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annemarie K - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annemarie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam en rustig!

Ek sal dit sterk aanbeveel as jy van al die stadslawaai wil wegkom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephanie M - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

The cottage was very neat and tastefully decorated.

An absolutely tranquil environment for a peaceful weekend away from the city.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magdaleen S - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magdaleen S
Gesin met klein kinders

Heerlik.

Verblyf was uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maryke O - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Maryke O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie netjies, stil en rustig.

Die aktiwiteite wat adverteer word is nie opgewasse nie, dis teleurstellend. Verder was alles perfek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ina U - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ina U
Saam met vriende

Baie lekker uitspanplekkie, ruim en netjiese plekkie.

Sal dit verseker aanbeveel vir my vriende en familie. Ideaal vir 'n groot groep soos vir 'n familiefees of verjaarsdag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Keabetswe S - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Keabetswe S

Stay was great, the rooms were beautiful.

The stay was great, the rooms were beautiful...was only disappointed about the dirty pool. Hanneli was definitely a great host, very warm and welcoming, although the area is not my most ideal as it was quite far from everything. Great weekend nonetheless.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elbie L - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elbie L

Ons verblyf was 'n aangename ervaring. Die vere-duvets is 'n wenner!

Ons het baie lekker gebly en die ontvangs was ook goed. Net een voorstel: 'n spieël in die hoofslaapkamer en moontlik sepies vir dié van ons wat dit vergeet het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anton B - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton B
Saam met vriende

'n Heerlike en rustige atmosfeer en niks behalwe stilte en 'n pragtige uitsig oor die damme.

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: S996, Lourenza Wildreservaat, Frankfort, 9830, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ1YTk0NDEwLTE5OTktNDdmNi05Y2FkLWQ5MDEwODNmZmUwZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 41 5 1 5 S996 Lourenza wildlife Reserve 9830 Vrystaat 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -27.236388888889 28.646388888889
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem