Lovely Sandton Loft
Kry 20% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 3 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wesweg-Suid 17, Embassy Gardens, Morningside, 2196, Gauteng
- Geen kinders onder 12
-
Vanaf
R995R796 per nag (vir 3 persone)
Beskrywing
Lovely Sandton Loft is 'n woonstel op die boonste verdieping in die hartjie van Sandton, naby geriewe en minder as 300 m van die naaste Gautrein-bushalte af.
Dié woonstel beskik oor 1 kamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en wasbak. Daar is ook 'n aparte gastetoilet.
'n Trap lei na die solder met 'n slaapbank vir 'n ekstra gas.
Die kombuis is volledig toegerus met 'n oond, stoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, wasmasjien, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware.
Die sitarea het 'n TV met DStv en gemaklike sitplek.
Daar is ook 'n balkon met stoepmeubels.
Die kompleks bied goeie sekuriteit en privaat kelderparkeerplek.
Slaapplek
’n Bespreking by Lovely Sandton Loft sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Ligging
- Wesweg-Suid 17, Embassy Gardens, Morningside, 2196, Gauteng
Sien meer verblyf in Morningside Sandton Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 3 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wesweg-Suid 17, Embassy Gardens, Morningside, 2196, Gauteng
- Geen kinders onder 12