LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Lowestoffe Country Lodge | LekkeSlaap
+20

Lowestoffe Country Lodge

8 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 8 resensies vir Lowestoffe Country Lodge
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Gina S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gina S
Gesin met tieners

Ruim huis.

Pragtige omgewing (ten spyte van die ergste droogte in 100 jaar), heelwat stapmoontlikhede, ruim huis met kuierplek op stoep en sitkamer. Vriendelike eienaar/personeel.

Daleste E - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleste E
Gesin met tieners

Lekker, mooi en koud.

Koud, kaggel was fantasties!

Marius V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marius V
Gesin met tieners

Fantastiese ligging met ruim plaashuis.

Die ou plaashuis was vir ons kinders die hoogtepunt van ons reis. Sal volgende keer graag langer wil bly. Wonderlike gasvrou wie seker gemaak het ons kom veilig daar aan.

Koos F - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos F

Op die plaas en in die natuur - beautiful!

Dit is presies wat ons gesoek het, weg van alles, op die plaas met hope vars lug. Die natuur is pragtig en die plaashuis is met alles toegerus. Vriendelike en opregte ontvangs, warm nes die kaggel in die sitkamer. Ons wou hierdie winter hier oornag om die koue te ervaar. Die warm kaggel, elektriese komberse en gehaltebeddegoed het was die regte medisyne vir die koue. As die plaas en grondpad vir jou bedoel is, kan jy gerus hier 'n draai kom maak. Baie dankie, ons het dit geniet.

Melissa D - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Manjifieke ou herehuis in pragtige plaasomgewing.

Pragtig gerestoureerde huis sorg vir baie gemaklike verblyf. Natuur is pragtig.

Nadia C - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia C

Lekker plaasatmosfeer. Huis goed toegerus en baie gerieflik.

Huis baie gerieflik vir 'n plaashuis en goed toegerus. Lekker ruim en gemaklik. Grondpad klipperig, so mens moet liefs nie haastig wees nie.

Kalyn B - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kalyn B

Beautiful country setting.

Plenty of activities, lovely accommodation and friendly hosts.

Don C - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Don C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese, ontspannende, rustige omgewing.

Baie vriendelike ontvangs, selfs 'n sjokoladekoek! Baie rustige omgewing, veral vir mense wat van stap en die natuur hou. Sal Lowestoffe enige tyd aanbeveel!

Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lowestoffe Plaas, Hogsback, Cathcart, 5310, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU1MWJjMmQwLWMyNjEtNDAwNS1hZThiLWZmNTUzZGRlNjFhNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (vir 2 persone) 8 5 1 5 Lowestoffe Farm Hogsback 5310 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.477406 26.933599
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!