LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Loxton Lodge and Restaurant | LekkeSlaap
+26

Loxton Lodge and Restaurant

13 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 13 resensies vir Loxton Lodge and Restaurant
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Saskia G - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Saskia G
Saam met vriende

Perfect

Beautifully appointed home in the Karoo, Lynette is a super host.

Loxton Lodge and Restaurant's terugvoer

Thank you, Saskia.
Was a pleasure to have you as our guests.

Loxton Lodge and Restaurant
Anita E - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjies

Alles was skoon en netjies. Alles wat nodig is vir kosmaak was daar. Ekstra kombersies sal welkom wees.

Luzaan B - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luzaan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike rustige naweek wegbreek. Hoop die Rooi Granaat is binnekort weer oop, maar "De Zinkschuur" was fantasties.

Die rustigheid was heerlik en ons het dit geniet om te ry na die omliggende dorpies. Die koöperasies is wonderlike bronne van inligting, asook die petrol-joggies. Hulle kan gebruik word as toerisme-agente.

Vincent V - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vincent V
Gesin met klein kinders

Lieflike Karoo-gasvryheid.

Lekker ruim, netjies en gemaklik. Alles wat ons nodig gehad het vir selfsorg. Baie dankie vir ekstra moeite om ontbyt te voorsien! Ons het baie lekker gebly!

Loxton Lodge and Restaurant's terugvoer

Baie bly julle het julle verblyf geniet. Kom weer.

Loxton Lodge and Restaurant
Johan P - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gekuier.

Sal weer daar oornag. Baie privaat.

Derek W - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Derek W
Enkelreisiger

Good stay for 3 nights with 2 problems.

Very good large room, but advertised with TV: no TV in the room. No hanging place for clothes. Good gas stove, but only one small pot for cooking.

Glen M - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Glen M
Saam met eggenoot / lewensmaat

A quaint little town and the accommodation matched it.

The hosts were very friendly and helpful. The restaurant was rustic to say the least but the food was good. Accommodation was well appointed and comfortable.

Rick E - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rick E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant room.

WiFi not available.

Loxton Lodge and Restaurant's terugvoer

Good afternoon Rick.
Wi-Fi is available, but when there is an electricity outage, unfortunately, the Wi-Fi is also down.
Greetings,
Loxton Lodge

Loxton Lodge and Restaurant
Willem V - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Werklikwaar manjifiek.

Wat 'n wonderlike span. Ons het in Karoo Cottage oornag - wat 'n pragtige skoon plek. Vat jou terug na vervloëe dae. Ons het besluit om te braai en braaipakkies by die lodge gekoop. Die sosaties was nie deel van die braaipakkie nie, maar dit was ondenkbaar lekker. Doek sag! Die wors, skaaptjoppie en ribbe in die braai pak - vingerlek lekker. Hulle sien ons definitief weer!

Loxton Lodge and Restaurant's terugvoer

Goeie dag Willem.
Dit was 'n plesier om julle van diens te wees. Sien uit om julle weer te sien.
Groete
Loxton Lodge Staff

Loxton Lodge and Restaurant
Vic V - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vic V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld. Lekker restaurant.

Interessante uitstalling van ou voertuie.

Jacob V - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacob V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, uniek, Karoo.

Loxton is ’n unieke ervaring en moet besoek word. Loxton Lodge bied’n wonderlike oorbly-ervaring.

Karin C - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin C
Saam met vriende

Gerieflike verblyf.

Gelieflike kamers, baie netjies, sentraal geleë.

Loxton Lodge and Restaurant's terugvoer

Thank you for your kind review. It is much appreciated.
Regards,
Lynette Greyling
Loxton Lodge

Loxton Lodge and Restaurant
Bernardus W - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bernardus W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, vredig, gerieflik

Klein dingetjies wat gepla het kan maklik reggestel word: bv eetgerei en kookware is effens skraps. (Geen pan of diepborde nie bv.) Op die stoep by die braaiplek kort 'n tafel en plek om te sit. Stoele kon uitgedra word, maar tafels in die eenheid is nie bedoel vir buite nie.

Loxton Lodge and Restaurant's terugvoer

Dankie vir die terugvoer. Sal aandag aan die klein dingetjies skenk.
Groete
Loxton Lodge

Loxton Lodge and Restaurant
Vanaf R860
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R860
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R860
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Margaretha Prinsloo-straat 193, Loxton, 6985, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfKYgFZkuhW9fi6sChIslTTooKppXGTdmyaxykJzL6g6qYxdKDT?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R860  per nag (vir 2 persone) 13 5 1 5 193 Margaretha Prinsloo Street Loxton 6985 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -31.476054731862 22.351703345776
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!