Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Luara Wildlife

Wildsplaas
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 22, Boschfontein, Thabazimbi, 0380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Luara Wildlife is op 'n prentjiemooi plaas in die buitewyke van Thabazimbi geleë en net 'n entjie se ry vanaf Marakele Nasionale Park. Wildritte kan gereël word om die wild wat vrylik op die plaas rondloop te besigtig.

Die verblyf bestaan uit 'n losstaande boomhuis of 2 stelle permatente. Die Meerkat Manor-boomhuis het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en word met 'n stel trappe bereik. Die oopplan-slaapkamer op die tweede verdieping het 'n koningingrootte-bed en 'n stapelbed wat vir 2 kinders van onder 12 jaar geskik is. Die en-suite badkamer het 'n stort. Die kombuisie op die grondverdieping het 'n yskassie, mikrogolf en 'n stoof. Daar is 'n privaat braai-area en swembad by Meerkat Manor.

Die Bushbabies Nest-tent is vir gaste wat 'n onder-die-sterre, in-die-bosveld ervaring wil hê. Dit is geskik vir 'n gesin van 2 volwassenes en 2 kinders en is in 3 verdiepings verdeel. Die derde verdieping bied 'n sterrekyk-ervaring en het 'n koningingrootte-hemelbed met 'n muskietnet. Die slaapkamer op die tweede verdieping het ook 'n koningingrootte-bed. Die grondverdieping beskik oor die kombuis wat met 'n stoof, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. By Bushbabies Nest is 'n lapa met privaat braaigeriewe en 'n swembad. As dit reën is die derde verdieping nie beskikbaar nie. 'n Koepeltent sal dan beskikbaar gemaak word wat 2 enkelbeddens het. Die tent het sonkrag.

Die Luxury Tents bestaan uit tente wat met houtbrûe verbind is. Die eerste tent het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede tent het 2 enkelbeddens wat as 'n koninggrootte-bed opgemaak kan word. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die brug lei na 'n groot buitestort, 'n buitekombuis wat volledig toegerus is en 'n lapa-area. Die Luxury Tents het 'n privaat swembad en braai-area.

Die plaas bied talle aktiwiteite wat bergfietsry, wildritte, visvang en perdry insluit. Gaste kan ook wildkyk van die dek af wat 'n uitsig oor die dam het.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Begeleide Wildritte Ingesluit
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Portugees

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 29 resensies vir Luara Wildlife
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Chris Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Jaar gelys 6

Ligging

  • Plaas 22, Boschfontein, Thabazimbi, 0380, Limpopo
  • Gaste dink Luara Wildlife het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 22, Boschfontein, Thabazimbi, 0380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAda3944dc98dab7763ca9537ee8be58db6e2815ee75b5a910904d518d8b2e0233d0df0ae49c1a1fdf5b7739af957aed78bca5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 2 mense 29 5 1 5 Farm 22 Boschfontein 0380 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.555525728707 27.543508143837
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem