Lucas Street Self-catering
Algehele Oorsig:
Gemiddelde gradering van 3 resensies
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Amelda V - Nov 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Amelda V
Saam met eggenoot/lewensmaat
Rustige naweek.
Die verblyf by dié knus plekkie was verfrissend en rustig net wat ons nodige gehad het. Die plekkie is baie goed toegerus, netjies en skoon. As ek een dingetjie mag aanvra is dit 'n waaier (vir die van ons wat ingeboude verwarmers het kom somer of winter), anders kan ek geen fout vind met dié ideale plekkie nie.
Sharlene A - Nov 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Sharlene A
Saam met vriende
Uitstekend!
Die plek is wonderlik en ek en my man het elke oomblik geniet, dis elke sent werd en ek sal nie omgee om weer te kom nie. Dienste en netheid was tops.
Tessa se Terugvoer
Baie dankie vir die great terugvoer
Lucas Street Self-catering
Cheryl K - Aug 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Cheryl K
Saam met eggenoot/lewensmaat
Gemaklike en gerieflik.
Warm en vriendelike gasheer met aankoms. Netjies en gereed vir gebruik. Ons verblyf geniet. Ketel en broodrooster moet vervang word, voorhek moet gesluit word, maar alles in orde. Sal weer gebruik.
Comfortable and convenient.
Warm and friendly host on arrival. Neat and all ready for use. Enjoyed our stay. Kettle and toaster needs replacing, front gate needs lock but all else in good order. Will use again.
Hierdie resensie is vertaal, om die oorspronklike weergawe te sien
Gaste wat na Lucas Street Self-catering gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:
Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za |
![]() ![]() |