Lucien Sands 602
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Forestrylaan 24, Manaba Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 320 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Lucien Sands 602 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Margate. Die woonstel bied 'n 180°-uitsig oor die see vanaf die balkon en meeste kamers.
Dié woonstel is op die sesde verdieping en het slaapplek vir 6 gaste (maksimum 4 volwassenes). Daar is 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n hoekbad en stort. Die tweede kamer het 'n dubbelbed en lei na die balkonnetjie met 'n see-uitsig. Die derde kamer het 2 enkelbeddens en die tweede badkamer het 'n bad en stort. Daar is lugversorging in die leefarea en slaapkamers.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, oond, stoof, skottelgoedwasser en wasmasjien. Die oopplan-sitkamer het 'n TV met 'n DStv. Die sitkamer lei na 'n groot balkon met 'n gasbraai.
Die kompleks bied 'n hysbak, swembad en veilige, aangewese parkeerplek. Dis 3 km vanaf Margate se hoofstrand, Hibiscus Mall, restaurante en winkels.
Slaapplek
’n Bespreking by Lucien Sands 602 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
David Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 357
Jaar gelys 5
Ligging
- Forestrylaan 24, Manaba Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Lucien Sands 602 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Margate North Beach Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Forestrylaan 24, Manaba Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom