Lucky Find Self-catering Flat

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Lucky Find Self-catering Flat is op die eienaar se eiendom in 'n stil woonbuurt in Potchefstroom. Dié eiendom is 2 km vanaf die middedorp.

Dié woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort-oor-bad. Die woonstel het 'n kombuisie wat met 'n yskassie, mikrogolfoond, eenplaatstoof, ketel, breekware en eetgerei toegerus is.

Die woonstel het 'n lessenaar en gratis WiFi. Veilige parkeerplek is vir 1 voertuig beskikbaar. Die eiendom is ook 5 km vanaf Noordwes Universiteit se kampus, restaurante, winkels en geriewe.

Slaapplek

'n Bespreking by Lucky Find Self-catering Flat sluit in:

1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Maaltye Aangebied

  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Lucky Find Self-catering Flat gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R495 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za