LUH Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

LUH Guesthouse is in Mobeni Heights, Durban geleë en bied gehalteverblyf aan sakereisigers, vakansiegangers en gaste wat net wil oornag.

Dié gastehuis beskik oor 6 kamers en elke kamer het 'n en suite-badkamer, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met DStv-kanale, waaier, beddegoed, handdoeke, en toegang tot 'n gemeenskaplike eetarea, kombuis wat volledig toegerus is en braaigeriewe.

'n Lughawependeldiens is teen ekstra koste beskikbaar en moet vooraf gereël word.

Daar is ook veilige parkeerplek op die perseel.

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels
  •  Zoeloe
  •  Xhosa

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na LUH Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za