Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Luiperdkloof Trout Lodge

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Kirsten Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 14 resensies vir Luiperdkloof Trout Lodge
Netheid
4.3/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5
Jacques E - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques E
Saam met vriende

Short and serene.

It was a weekend where friends met to catch up and this was a perfect destination for that. Road is tough but fair warning of the terrain so no excuse not to get out there! Far out and remote with the quiet serenity of nature and stunning views of a dam at eye level, as it meets the mountain and incredibly blue skies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Claire K - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claire K
Gesin met tieners

Ideal destination for a long weekend away from city life.

We enjoyed a wonderful long weekend in the comfortable and spacious chalet overlooking the beautiful trout dam. All our needs had been considered from a bag of rusks on our arrival, to a huge bag of firewood for the braai and the indoor fireplace - we were at home from the moment we arrived. Kirsten and her family are very friendly and they did their best to make our stay a pleasure. Loadshedding has become a status quo unfortunately, but they provided a gas plate option and several rechargeable lights to assist us when the power was off. We enjoyed fishing at the two trout dams and luckily our efforts were rewarded with several good catches. It was so secluded on the farm and we enjoyed exploring the paths and fields that surrounded the chalet. On one of the days, it was misty and rainy and we were able to relax in the comfy living area and play cards and Jenga and even watch some cricket on our computer because they very kindly supply wi-fi to the chalet! We would definitely recommend this as a lovely getaway for a family with teenagers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nancy P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nancy P
Gesin met tieners

Goeie ontspanning, pragtige uitsig.

Bietjie ver op die grondpad maar die moeite werd, het dit baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riana P - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana P
Gesin met tieners

Ongelooflike mooi omgewing.

Als is groen, en so ver as wat die oog kan sien is dit ongerepte natuur. Die berge rondom en die natuurlike valleie is prentjie-mooi. Vreeslike mooi veldblomme. Dit is skoon en vars lug en heerlik om by die tafel te sit in die son. Mens kan sien die boer is lief vir sy boerdery. Voorstel: indien moontlik. sny 'n stappaadjie na die dam en rondom die dam, dit sal dit net makliker maak om by die dam uit te kom wat voor die chalet is. Om die dam ten volle te geniet, dalk 'n bankie of twee. Hy en sy vrou is baie vriendelik en gaaf. Ons het regtig baie lekker ontspan en gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suzan V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Suzan V
Gesin met tieners

Beautiful farm setting.

Our family had a fantastic time staying over in the Rainbow Trout chalet, overlooking the dam. We enjoyed canoeing, hiking in the mountain, forests and rock pool areas, watching the new born lambs and seeing 1700 sheep being fed. Kirsten and Eckart are very friendly, informative hosts and it was interesting to learn about their german community, Lüneburg. Highly recommended for a true farm stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantalle W - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chantalle W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Om weg te kom van die stad se gejaag is die perfek. Geen TV behalwe bosveld TV.

Heerlik gerus, ons is so jammer ons het nie maar nog 'n ekstra aandjie gebly nie. Die wind het lekker rof gewaai wat ons sou forseer om meer te rus en dalk net games te speel, glasie wyn te drink en die kaggel te benut. Was werklik heerlik, lekker gestap en explore. En trout was daar gevang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eduard D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eduard D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Farmstay in a beautiful location.

Peaceful and relaxing, overlooking a beautiful trout dam. Walking in the surrounding hills possible.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elizna S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizna S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik ontspan! Netjies, met 'n mooi uitsig oor die dam. Ons het die tydjie baie geniet.

Pragtige berge, ideaal om te stap en fiets te ry. Die kinders geniet die plaas, die dam, die roeiboot, en veral die diere. Goeie plek om af te skakel en weg te breek van die gewoel van die lewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Justin B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justin B
Gesin met klein kinders

Superb scenery.

The cottages are well equipped with a huge veranda to sit on and stare out over the dam and mountains. The drive up into the mountains is great fun with such beautiful scenery. Our young children enjoyed driving along to help feed the sheep and being able to just run and run and run. We will be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Arina C - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Arina C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Natuur pragtig!

Die natuurskoon is absoluut fantasties. Enigste negatief was dat die eenheid nie skoon was nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Luiperdkloof Trout Lodge se terugvoer

Good day,
I am glad you enjoyed your stay with us. I apologise if you feel the unit was not up to standard, we will be working on it.
Regards,
Kirsten

Luiperdkloof Trout Lodge
Dirkie D - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirkie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n besonderse lekker romantiese plek. Perfek vir ons wittebrood.

Die mense was baie vriendelik en het selfs ekstra moeite gedoen omdat ons op ons wittebrood was. Dit is so rustig en mooi op die plaas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan R - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die mees gasvrye mense wat ons nog ontmoet het!

Uitstekend, manjifiek, uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jerry L - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Jerry L
Gesin met klein kinders

It was a breathtaking experience .

Was a lovely experience just upgrade your safety for example the front door does not lock properly. Thanks so much.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anton V - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful!

Uitstekende plekkie tussen die berge.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kliplaatdrift plaas, Urecht, 2980, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1QLhBjclTNV6w5u2llutOCSw7wYMHRuhAv6fllDuDujjKFTYjX?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4) 14 5 1 5 Kliplaatdrift farm Urecht 2980 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.488247655202 30.377146601645
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem