Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Luiperdkloof Trout Lodge

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kliplaatdrift plaas, Urecht, 2980, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Luiperdkloof is 'n 1900 hektaar werkende beesplaas wat in die skilderagtige Baleleberge tussen Wakkerstroom, Utrecht, Vryheid en Paulpietersburg geleë is.

Ons bied akkommodasie in 2 pragtige chalets wat oor een van ons foreldamme uitkyk. Die chalets bied elk slaapplek vir tot 6 mense en beskik oor 2 en suite-slaapkamers met 'n koningingrootte-bed, 2 enkelbeddens en 'n slaapbank in die sitkamer. Daar is 'n ten volle toegeruste kombuis en 'n oopplan-sitkamerarea met 'n kaggel om jou lekker warm te hou in die winter. Sit op die stoep en verlustig jouself in die pragtige uitsigte terwyl jy 'n ogie hou oor jou vangs op die kole.

Daar is hope pret en avontuur wat op ons gaste wag. Gaste kan visvang by ons 2 foreldamme, ontspan in ons trapbootjie of voetslaan deur die pragtige Balelevallei. Op warm somersdae kan gaste afkoel in die lieflike bergstrome. Daar is ook heelwat voëlkykgeleenthede in die area, siende dat ons deel uitmaak van die Amajuba Birding Meander in die noorde van KwaZulu-Natal, die Oos-Vrystaat en die suide van Mpumalanga waar die huidige spesietelling meer as 400 is.

Utrecht is 'n dorpie in 'n wildpark en dis net 30 km van ons af geleë. Die dorpie spog ook met 'n uitstekende 9 putjie-gholfbaan. Wakkerstroom is 60 km weg en bied uitstekende restaurante, kafees en bekoorlike winkels.

Let asb. daarop dat 'n grondpad na die eenhede lei en 'n motor met 'n hoë grondvryhoogte aanbeveel word.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 14 resensies vir Luiperdkloof Trout Lodge
Netheid
4.3/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Kirsten Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Jaar gelys 8

Ligging

  • Kliplaatdrift plaas, Urecht, 2980, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Luiperdkloof Trout Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Utrecht KwaZulu-Natal
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kliplaatdrift plaas, Urecht, 2980, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1QLhBjclTNV6w5u2llutOCSw7wYMHRuhAv6fllDuDujjKFTYjX?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4) 14 5 1 5 Kliplaatdrift farm Urecht 2980 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.488247655202 30.377146601645
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem