Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lujos Sekekama

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 15 resensies vir Lujos Sekekama
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Elizabeth C - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gerus in 'n baie lekker huis.

Louis het ons van die begin af sekerheid gegee met al die informasie wat hy vir ons gee, wat om te doen ens. Die huis is lieflik en ruim, met alles wat jy nodig kan hê. Die kinders het die pooltafel en tafeltennis geniet en ons almal het dit geniet as die diere by die huis kom eet. Natuurlik het ons die voëltjies ook baie geniet. Die hele week het te gou verby gegaan en ons almal sou baie langer wou bly. Ons is bederf met goeie diens en die uitstekende natuur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin V
Saam met vriende

Ons het heerlik gekuier. Sal beslis weer gaan.

Die huis is skoon, netjies en daar is alles wat jy nodig het en meer. Omdat hy redelik ver van alles af is, het hulle gesorg dat die kinders besig bly met alles wat daar in die huis te doen is en ook die swembad. Ek kan dit vir enige groot groep aanbeveel. Dankie Lujos Sekekama jy was goed vir ons.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sherissa V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sherissa V

Heerlik!

Alles was perfek! Die huis het alles en meer in wat nodig is! Elkeen in ons groep se monde het oopgehang! Het baie wild gesien en ek het nie woorde van hoe ons dit geniet het nie! Baie dankie julle vir die puik diens en dat ons julle huis kon leen!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lujos Sekekama se terugvoer

Groot plesier Sherissa.
Julle is welkom om hom enige tyd weer te leen.
Ons is bly julle het dit geniet en hoop jou pa het sy verjaarsdag in die bos geniet.

Groete,
Louis en Joanne

Lujos Sekekama
Stuart B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stuart B
Saam met vriende

I had a wonderful time. Excellent accommodation, extremely clean and cared for. Frequent visits from zebras, kudu and other residents of the animal kingdom. Fully recommended.

Everything was first-class, lots to do so could never get bored.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lujos Sekekama se terugvoer

Thank you for the recommendation Stuart. We are happy that you enjoyed your stay. Keep well, till next time.

Lujos Sekekama
Carien K - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carien K
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Eerste keer waar ek in 'n kombuis gekom het wat niks tekort is nie, lyk soos my kombuis kaste, niks tekort. Alles was net reg gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lujos Sekekama se terugvoer

Dankie Carien. Kosmaak en lekker eet om die tafel is mos deel van vakansie hou.
Ons is bly julle het dit geniet en hoop om julle weer binnekort terug te sien. Julle was wonderlikke gaste.
Dankie!

Lujos Sekekama
Wanda T - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wanda T

A much needed holiday in a home away from home.

What a gem! We had a lovely 5 night stay at Lujos Sekekama. The house was very well equipped and comfortable; we didn’t wish for a single item. The place was beautifully furnished, neat, clean and safe. The children loved the pool table and spent quite some time there. The highlight was definitely all the visitors: zebra, kudu, giraffes, warthogs, monkeys, duiker and a variety of beautiful birds. Having the animals on your doorstep was such a bliss and getting up close and personal was an unforgettable experience for the children. We will definitely go back again and recommend it to all our friends and family. A special word of thanks to our host Louis for keeping in touch and making sure we are enjoying our holiday.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lujos Sekekama se terugvoer

Hi Wanda. Thank you for the wonderful review, and thank you for being 5 star guests. As hosts it is always a pleasure to have guests like you that we can share the beauty of nature with. Thank you also for treating Lujos Sekekama like it was your own. You are welcome back at any time. Keep safe and hope to see you back soon.

Warm regards,
Louis and Joanne

Lujos Sekekama
Graham D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Graham D
Saam met vriende

We enjoyed our stay and will definitely go back.

Not our first time to Marloth Park but we really enjoyed our stay this time. The owner Louis was very helpful The house and all amenities were perfect and we are seriously considering going back to Lojos Sekekama later this year if available.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Quintus G - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quintus G
Gesin met klein kinders

Uitstekend, swembad is ‘n wenner.

Baie privaat en rustig. Dis was baie rustig! Plek is baie netjies en kinders het dit baie geniet. Swembad, pool tafel en tafeltennistafel het ons lekker besig gehou. Elke aand gebraai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lujos Sekekama se terugvoer

Dankie Quintis.

Ons is bly om te hoor julle het Lujos Sekekama geniet vir al die regte redes.
Hoop om julle weer te sien.

Groete,
Louis en Joanne

Lujos Sekekama
Ané D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ané D

Lieflike plek, baie netjies en alles is daar!

Dit was 'n lieflike naweek met die diere op die voorstoep! Baie netjiese woonplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lujos Sekekama se terugvoer

Hi Ane

Dankie. Bly julle het dit geniet en hoop om julle weer te sien.

Groete
Louis en Joanne

Lujos Sekekama
Amanda S - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda S
Saam met vriende

Heerlike familiekuier.

Lekker groot, skoon en netjiese huis vir 'n familiesaamtrek met genoeg spasie om nie op tone te trap nie. Aircon beskikbaar vir die warm aande en 'n kombuis waar mens vir niks soek nie. Dit is ook in area waar daar nie baie verkeer verby gaan nie. Lekker kuierarea en groot genoeg swembad om paar mense af te koel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lujos Sekekama se terugvoer

Dankie Amanda. Ons is bly om te hoor ju;lle het dit geniet. Hoop om julle weer te sien.

Groete
Louis en Joanne

Lujos Sekekama
Jan V - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan V
Saam met vriende

Lekker ruim huis met alles wat jy benodig.

Goed geleë vir wildtuin-besoeke en alles wat jy benodig is in Marlothpark te koop. Huis is ruim met baie slaapplek. Veilige loop- en fietsry-area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lujos Sekekama se terugvoer

Dankie Johannes

Hoop julle het die bergfietse saam gevat. Dankie vir die resensie.

Groete
Louis en Joanne

Lujos Sekekama
Jeanetha B - Jul 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanetha B
Gesin met tieners

Bo-gemiddelde verblyf met uitstekende geriewe.

Lujos Sekekama is regtig 5-ster-verblyf weg van die huis wat ons beslis weer sal gebruik! Die kinders het die pooltafel en veerpyltjies (en daar is nog baie ander speletjies!) vreeslik geniet en die geriewe is beslis bogemiddeld-luuks met alles en nog meer wat jy nodig het. Ons het almal heerlik bederf gevoel in hierdie rustige deel van Marlothpark weg van die gejaag en waar jy net kan stil raak en jouself weer vind terwyl die kinders geen vervelige oomblik gehad het met al die speletjies nie! Die nagapies het vir baie opgewondenheid gesorg saam met al die ander dierebesoekers en pragtige voëllewe. Die swembad is pragtig en alles het jou welkom en bederf laat voel. Wat 'n aangename juweel van 'n plek! Julle sal ons beslis weer sien! Baie dankie ook vir die vriendelike en onmiddellike reaksie op navrae soos die TV en ligte. Alles werk en alles is sommer net soos ons daarvan hou en nog meer met genoeg eetgerei en koppies en glase! Dankie Louis vir julle bederf! Ek kan dit beslis aanbeveel vir 'n bederfwegbreek in die bos waar jy die leeus hoor brul, maar waar die nagapie ook jou hart kom steel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lujos Sekekama se terugvoer

Baie dankie vir die wonderlikke woorde Jeanetha. Dit het ons net soveel plesier gegee om julle daar to kon gehad het. Die huis is daar vir ontspanning en gerief en as mense dit so baie geniet, wys dit ons, ons doen dinge reg. Julle is welkom om terug te keer wanneer julle ookal so mag voel. Julle was 5 ster gaste!
Groete
Louis en Joanne

Lujos Sekekama
Isabel V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel V
Gesin met tieners

Lieflike en rustige natuurskoon vir 'n welverdiende wegbreek

Na 'n lang dag op die pad was dit wonderlik om so 'n asemrowende, pragtige, goed toegeruste en silwerskoon huis oop te sluit. Kids het die tafeltennis- en pooltafel terdeë geniet. Spierwit beddegoed wat jou sommer ekstra lekker laat slaap het. Die wilde diere om die huis was 'n wonderlike ervaring. Volgende verblyf in Marlothpark is definitief weer by Lujos Sesekama.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lujos Sekekama se terugvoer

Dankie Isabel,
Julle was wonderlike gaste en ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom. Dit is mense soos julle, wat die natuurskoon geniet, en ander mense se plekke soos julle eie oppas wat ons graag weer terug wil sien.
Groete,
Louis en Joanne

Lujos Sekekama
Antoinette M - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette M

Bekostigbaar en netjies en gerieflik.

Baie mooi huis met genoegsame kombuis geriewe vir 'n groot groep. Daar kort net meer badkamer geriewe as 'n mens 'n groot groep is ons was 14 wat dit bietjie moeilik gemaak het. Die area is ook lekker. Huis kyk uit in Leeuspruit wat gesorg het vir 'n baie besonderse sighting vir die wat nie wou wildtuin toe nie. Sal dit definitief aanbeveel as jy jou sielsbatterye wil gaan herlaai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tiaan K - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiaan K

Dit is die perfekte plek om weg te breek van die besig gejaagde lewe waarin ons vandag lewe. Geniet die stilte en natuur.

Dit was ons eerste keer in Marlothpark en kan die plekkie vir enige iemand aanbeveel. Lekker ruim, netjies, skoon en veilig. Dis 'n huis weg van jou huis af. Ons sal vir seker weer soontoe wil gaan. Daar kan mens vergeet van die besig en gejaagde lewe waarin ons lewe vandag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lujos Sekekama se terugvoer

Thank you Tiaan, it was a pleasure having you and we hope to see you back soon.
Louis and Joanne

Lujos Sekekama
Vanaf
R4 000
per nag, vir 12 mense
Vanaf
Vanaf R4 000
per nag, vir 12 mense
Vanaf
R4 000
per nag, vir 12 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kiaat-weg 349, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbdBx8MgA5ac4xGQtIlY9nSV8YmR4DGfwbfLcFBAoaOnZU33fo9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag, vir 12 mense 15 5 1 5 349 Kiaat Road Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.38698 31.765455626984