Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lupela Lodge

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Denise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 64

Jaar gelys 14

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 64 resensies vir Lupela Lodge
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Leon L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Leon L
Saam met eggenoot / lewensmaat

When peace like a river attended my soul. Clean, relaxed, and peaceful on earth.

Pragtige "bird" life. Mountains are soul cleansing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ig H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ig H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en aangenaam, mooi omgewing.

Die verblyf het aan al ons vereistes voldoen in 'n stil en mooi landelike omgewing. Die ombouing van die silo was vindingryk gedoen, en ek sal nooit weer verby 'n silo kan ry sonder om aan Lupela herinner te word nie. "Memories are made of this!".

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Beverly K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beverly K
Gesin met tieners

Baie oulike "Look Out Kothuis". Ons was 3 volwassenes en 2 Jack Russels.

Het baie lekker gebly. Erf nie toegespan nie, so die hondjies moes ongelukkig vas bly aan bandjies. Lekker stappaadjies en pragtige omgewing. Grondpad op die plaas het uitdagings nadat dit woes gereën het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lupela Lodge se terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoer. Ons is bly julle het julle verblyf by ons geniet.

Lupela Lodge
Sonette S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonette S
Gesin met tieners

Stil en pragtige natuurskoon. Die huis is baie mooi en is goed ingerig.

Uitstekende verblyf. Ons het dit baie geniet en sal beslis weer die plek besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Really enjoyed our stay and will recommend it to anyone.

Great stay in an excellent location.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius P - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowende ligging.

Perfekte ligging om as basis vir SkyRun te gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brenda K - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda K

Beautiful setting. Quiet and peaceful.

We loved the location of the cottage right on the river. The guys in our group caught the wild trout very easily. The host made us a delicious dinner, which we really enjoyed. Loved the peace and tranquility.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lupela Lodge se terugvoer

Hallo Brenda thank you for the review. We appreciate the positive feedback.

Lupela Lodge
Desme S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desme S
Gesin met klein kinders

Ons gesin het 'n heerlike naweek gehad.

Pragtige plek, mooi skoon huisie en baie vriendelike en behulpsame mense. Ons sal dit vir enige gesin aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
David D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
David D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste plek om net af te skakel van die gejaag van als.

Plek is rustig, geen geraas of selfoonopvangs en ook geen internet. Mooiste plek ooit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariann H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariann H
Saam met vriende

Fantasties

Ons het in The Look-out charlet gebly 'n paar meter van die kabbelende stroompie af. Beter gaan jy nie sommer kry nie. Skoon, gemaklik en deel van die natuur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lupela Lodge se terugvoer

Baie dankie Mariann vir jou terugvoer. Ons is bly julle het julle kuier hier by ons geniet. Hoop om julle weet in die toekoms hier terug te verwelkom.
Groete Lupela Lodge

Lupela Lodge
Irene S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irene S
Saam met vriende

Fantastiese uitsig, pragtige plek in geheel, baie netjies en baie rustig.

Voel of jy tuis gekom het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lupela Lodge se terugvoer

Hallo Irene
Baie dankie vir jou terugvoer. Bly julle het dit geniet en hoop om julle in die toekoms weer hier te verwelkom.
Groete
Denise Ross

Lupela Lodge
Hugo B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Hugo B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons kon nie oorslaap nie a.g.v. geen krag en baie reën.

Hulle het geen krag gehad vir 'n paar dae nie a.g.v. weerlig en baie reën. Ons het eerder nie oornag nie omdat ons onveilig gevoel het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lupela Lodge se terugvoer

Dankie vir die terugvoering. Die Krag in die Silo cottage was foutief en elektrisien het probeer om dit betyds vir julle te herstel waarna ons die Look Out cottage vir julle voorgestel het teen dieselfde prys as die Silo cottage. Look Out cottage het Solar krag gehad en 'n pragtige uitsig. Ons is jammer dat julle onveilig daar gevoel het maar julle verskaf nie n rede hoekom julle so gevoel het nie. Ongelukkig bly ons in SA en Eskom is so onvoorspelbaar soos die weer. Hoop julle het 'veilige reis verder gehad.

Lupela Lodge
Nick V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nick V
Saam met eggenoot / lewensmaat

A very comfortable stay and a beautiful and peaceful spot.

A great first stop on our road trip. The room was comfortable, quiet, and well appointed. The lodge is situated in a beautiful valley, and the fishing was great.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lupela Lodge se terugvoer

Hallo Nick, we really appreciate your review and that you have enjoyed your stay and the fishing. Hope to see you soon back on the water fishing our beautiful rivers.

Lupela Lodge
Jo M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jo M

Pragtige plek, kommunikasie en reëlings stel egter teleur.

Lupela Lodge is 'n pragtige plek wat ons vir enige iemand sou aanbeveel as dit nie was vir die swak kommunikasie deur die eienaar/opsigter nie. By ons aankoms tref ons 'n hek (ongeveer 2km van die blyplek) aan wat slegs oopgemaak kan word deur 'n kode. By die hek is 'n kennisgewing wat aandui dat die kode gesms is aan ons, maar ons het geen sms (of whatsapp of e-pos) ontvang met 'n kode nie. Daar is geen selfoonopvangs by hierdie hek om die eienaar te kan kontak nie. Ons was dus genoodsaak om die res van die pad te stap (daar is darm 'n voetgangerhekkie) en kry gelukkig die opsigter in die hande waar hy besig is om vis te vang. Opsigter gee toe die kode vir die hek, maar bied nie aan om te help nie, en ons moes toe maar weer die 2 km terugstap om ons voertuie te gaan haal. Arriveer uiteindelik ongeveer 2 ure later by die blyplek en begin afpak, net om te besef nie al die kamers wat ons bespreek het is oopgesluit nie. Daar is niemand (eienaar of opsigter) beskikbaar om ons te ontvang of te help nie. Steeds geen selfoonsein nie, maar kry gelukkig by die een ander gas die WiFi pasword en bel toe die eienaar. Dit is teen hierdie tyd reeds ongeveer 6 uur die aand. Eienaar se sy sal probeer om die opsigter in die hande te kry om te kom help - sonder sukses. Eienaar beduie later telefonies vir my waar om die sleutels self te gaan soek vir die kamer wat gesluit is. Dit het dus ongeveer 3 ure geneem om in te kom. Die kamer wat nie oopgesluit was nie, was duidelik nie skoongemaak nie. Eienaar se terugvoer rakende hekkode wat nie gestuur het nie, ook uiters teleurstellend. Voordat ons bespreking gemaak het, het ons bevestig met eienaar dat die pad begaanbaar is vir 'n sedanvoertuig. Dit is egter geensins die geval nie, en jy benodig definitief 'n voertuig wat hoog bo die grond is om blyplek te bereik. Dis jammer dat ons nie hierdie fantastiese blyplek en omgewing kon geniet het nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lupela Lodge se terugvoer

Hallo Jo, ons is regtig jammer oor julle slegte ervaring. Daar was geen rede vir die opsigter se afwesigheid nie, ook nie hoekom kamers 4 en 5 van Lupela cottage nie oop was nie. Hoekom die SMS met hekkode nie deur gegaan het of deur julle ontvang is nie kan ek nie verklaar. Op my selfoon was dit deur en dit het alle inligting bevat wat julle nodig gehad het om by hek in te kom asook die Wi-Fi kode en beurtkrag skedule. Kontak my asb vir 'n terugbetaling van julle verbly.

Lupela Lodge
Marizanne S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marizanne S
Saam met vriende

Ongelooflik mooi.

Gasvry en mooi. Privaat en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Philippa H - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Philippa H

Look Out River Cottage was super peaceful and gorgeous.

Super comfortable stay, view of the river and lovely gurgling of the river audible in the house. It would be wonderful to stay longer, but even one night with a morning walk along the river recharged our batteries. It will be easier to access when the road works have been completed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Barry T - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Barry T
Saam met eggenoot / lewensmaat

The accommodation in the silo was rustic and unusual but very nice, comfortable and quiet.

We enjoyed our stay at Lupela Lodge after finding the road off the tar main road to the lodge a little difficult mainly because of the amount of rain the area has experienced. The accommodation was comfortable with everything we need for our stay and very kind hosts. We enjoyed the quietness and stillness in the evening.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lupela Lodge se terugvoer

Hello Barry,
Thank you for your feedback. We appreciate it.

Lupela Lodge
Phillip D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Phillip D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Simply amazing.

Beautiful setting. Lodge was spacious and very comfortable. Amazing views and the constant sound of the spruit was great. Amazing shower in the lodge. Definitely recommend this spot. I have already sent a report on the stay at Lupela lodge. Thank you. Will be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lupela Lodge se terugvoer

Hello Philip,
Thank you for the review.
Please make suggestions so we can improve on what we offer.
We are glad that you have enjoyed your stay with us.

Lupela Lodge
Johan P - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan P
Saam met vriende

'n Wonderlike plek om te ontspan.

Ons gasvrou was goed ingelig oor besienswaardighede in die omgewing. Die lodge is 'n ideale plek vir 'n groep vriende, aangesien daar lekler kuierplekke is soos die stoep, woonkamer en braai-area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lupela Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit was lekker om julle hier te he en die area te geniet.

Lupela Lodge
Marius S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius S
Saam met vriende

Puik diens en goeie waarde vir geld, baie dankie Denise vir julle gasvryheid en heerlike kos!

Denise en haar gade was baie behulpsaam en dis die mooiste plek, ons sal vir seker weer daar oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Iman V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Iman V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing location and unique accommodation.

Located in a deep valley by a river, it is possibly one of the most beautiful settings one could stay at.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacobus K - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus K
Gesin met klein kinders

Pragtige natuur.

Wonderlike omgewing om stil te raak en natuur te geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lupela Lodge se terugvoer

Baie dankie, Jacobus, vir jou terug voer. Dankie dat julle ons ondersteun het.

Lupela Lodge
Attie F - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Attie F
Gesin met tieners

Onbeskryflike berge, valleie en natuurtonele en 'n opwindende "wild trout" rivier ervaring.

Alf en Denise het ons alweer 'n paar dae se "bliss" gebied op hulle plaas. Dis ons derde keer en ons sal weer terug wees! Die "wild trout" was 'n groot uitdaging met die sterk vloeiende rivier na die lieflike donderstorms in die suidelike Drakensberge. Lupela Lodge is die ideale huis om as 'n gesin met al die nodige geriewe te kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Colleen M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colleen M
Saam met eggenoot / lewensmaat

A peaceful haven

This beautiful cottage right on a bubbling river was a perfect place to relax. I would have liked to stay for longer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lupela Lodge se terugvoer

Thank you for the review.

Lupela Lodge
Valerie S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Valerie S
Enkelreisiger

A wonderful break from city life, we swam and hiked and laughed.

The cottage looking down the river affords a beautiful view. We saw otters, buck and hare.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lupela Lodge se terugvoer

Thank you for the review and yes that cottage is special for its views and wildlife. We are so glad you have enjoyed your stay.

Lupela Lodge
Philip N - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Baie mooi. Baie lekker rustig tussen die berge.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lupela Lodge se terugvoer

Hallo Philip, thank you for the review. Please make any suggestions on improvements that you would have like to see and we will look into it to make your next stay more memorable.

Lupela Lodge
Ruth P - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruth P

Beautiful surroundings on a remote farm

We ordered supper which was perfect for us. Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lupela Lodge se terugvoer

Thank you for your review. We are delighted that you have not only enjoyed your stay but also your dinner.

Lupela Lodge
Tonie O - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tonie O
Gesin met klein kinders

Uitstekende ligging en pragtige area!

Baie dankie vir 'n uitstekende wegbreek. Pragtige area!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lupela Lodge se terugvoer

Thank you for the positive review. We are glad that you have enjoyed our piece of paradise.

Lupela Lodge
Colin S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colin S
Gesin met klein kinders

Pragtig, vars en private natuurskoon.

Die Lookout Cottage is teen die Karnmelkspruit en die uitsig is asemrowend mooi, stil en baie privaat. Dit was te fantasties om hier te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lupela Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ek is bly julle het dit geniet. Ek sal kyk na ons kliente diens.

Lupela Lodge
Estelle F - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Estelle F
Enkelreisiger

Weg van alles omring deur natuur.

Snoesig, prakties, heerlike omgewing t.s.v. die droogte. Rivierswem my hoogtepunt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lupela Lodge se terugvoer

Hallo Estelle
Baie dankie vir die terugvoer. Ons is bly julle het julle verblyf geniet.

Lupela Lodge
Jan C - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan C
Saam met vriende

Ongelooflik, anders, 'n ervaring, lekker.

Ons was 'n geselskap van agt en het almal gerieflik geslaap. Die plek is goed toegerus en die kaggel binne het tot laat gebrand, nadat ons buite gebraai het. Ongelukkig kon ons net een nag bly. Ek gaan terug vir 'n week.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lupela Lodge se terugvoer

Hallo Jan,
Baie dankie vir die terugvoer. Ons is baie bly julle het julle verblyf hier geniet.

Lupela Lodge
Karin S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin S

Gaan vir seker weer; stukkie hemel op aarde as jy wil wegkom van alles.

Die ligging, die stilte, die natuurskoon, die gebrek aan tegnologie maak dit super spesiaal. Die verblyf, ons was 'n groep van 7 wat vir vier nagte oorgebly het, in Lupela Cottage was fantasties. Baie goed toegerus, kaggel, kroegie, kombuis. Ons het deeglik gebruik gemaak van vuurput en kaggel alhoewel die weer lekker gematig was. Die beddens en beddegoed uit boonste rakke. En elke kamer het sy eie badkamer. En ek kon, met spesiale vergunning van die gasvrou, Denise, twee van my vierbeenkinders saamvat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lupela Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die mooi boodskap. Dit was n plesier om ons mooi plek met julle te kon deel.🤗

Lupela Lodge
Henk C - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Henk C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig.

Ons het 'n langnaweek hier deurgebring. Ons sal definitief terug wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theo J - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike verblyf in pragtige still omgewing met wonderlike natuurskoon.

Dit is in 'n pragtige omgewing geleë. Die toegangspad is waarskynlik effens ongemaklik met 'n sedanmotor. Die rit is deel van die pret. Uitstekende verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lupela Lodge se terugvoer

Hallo Theo thank you for your review. We enjoy it if our guests enjoy our unique setting.

Lupela Lodge
Lynette R J - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette R J
Enkelreisiger

Pragtige omgewing.

Alles was netjies en skoon en die omgewing is pragtig. Sou graag volgende keer langer wou bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lupela Lodge se terugvoer

Baie dankie Lynette, ons sien uit daarna om julle volgende keer weer hier te verwelkom.

Lupela Lodge
Annelise K - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annelise K
Gesin met klein kinders

Heerlik rustig, baie gerieflik en pragtige uitsig en omgewing.

Ons was 4 volwassenes met 2 kinders van 6 en 5 jaar asook 2 honde wat in die Lupela Kothuis gebly het en het die naweek baie geniet. Die eienaar, Denise, was baie vriendelik en tegemoetkomend en die kothuis was baie goed toegerus met selfs koffie, tee en suiker en melk in die yskas. Ons het teen die koppie agter die huis uitgeklim en toe deur die droë spruit weer terug, wonderlike tonele, plante, klippe, ens en so reg in ons kraal. Ten spyte van die droogte is dit nog steeds baie mooi en kon die kinders en honde in 'n poel water afkoel. Ons kan Lupela Lodge baie sterk aanbeveel en sal beslis weer daar oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lupela Lodge se terugvoer

Hallo Annelise,
Baie dankie vir die terugvoer en hopelik as julle weer kom is daar 'n rivier vol water om in te baljaar.

Lupela Lodge
Marietjie P - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marietjie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Die huis was heerlik ruim, netjies en goed toegerus. Ek sou net beter aanwysings na die vlieghengel areas wou gehad het. Die rivier is ook nie maklik bereikbaar nie. Ons het ook slegs een piepklein forel gevang. Die rivier is baie laag so dit kan dalk die rede wees vir die min vis. Ek sou egter dan vooraf wou ingelig wees dat dit nie die moeite werd is om te probeer visvang nie en nie dan nog 'n stokfooi ook betaal nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lupela Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, ons waardeer dit. Ongelukkig is dit nie altyd moontlik om aanwysings aan te bring na die rivier. Die rivier is maklik bereikbaar en ons het nog nooit so 'n versoek gehad nie. Ons sal daarna kyk maar bietjie moeilik want hoeveel borde moet ons opsit en waar. Visvangs die vorige week was goed en omdat die rivier bestaan uit groot poele waar vis is as die water laag raak het ek nie gedink dat dit vir julle 'n probleem sou wees nie. Jammer daaroor.

Lupela Lodge
Ulrich V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ulrich V
Gesin met klein kinders

Pragtige plaas wat jou 'n gevoel van vryheid gee.

Die plaas is pragtig en die verblyf is netjies en skoon met gerieflike fasiliteite. Die omgewing is iets om te sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lupela Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer

Lupela Lodge
Estelle B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle B
Saam met vriende

Oase.

Lupele sal ons weer sien. Dis 'n pragtige oase in 'n baie mooi kloof langs die Karringmelkspruit. Dit was die ideale oornagplek na 'n dag se reis van af die "Hole in the Wall" in die ou "Transkei" en 'n pragtige toer via Potrivier en Naude's Neckpas. Sal Lupele enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lupela Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, ons waardeer die mooi woorde en is baie bly dat julle dit geniet het.

Lupela Lodge
Piet M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet M
Gesin met klein kinders

Lupela Lodge het ongelooflik rustige atmosfeer.

Ons was groep van 9. Vyf grootmense en vier kinders. Ons het heerlike rustige nag gehad op pad na Lutsheni.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lupela Lodge se terugvoer

Ons hoop julle het julle vakansie verder geniet en dankie vir die terugvoer

Lupela Lodge
Karen S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen S
Gesin met tieners

Fantasties as jy hou van afgeleë plekke in die mooiste natuur.

Mooiste omgewing met pragtige rivier, interessante rots en bergformasies en honderde dinge om te doen. Geen selfoon ontvangs nie. Beste ooit!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lupela Lodge se terugvoer

Hallo Pieter, baie dankie vir die terugvoering en ek is baie bly julle het dit geniet.

Lupela Lodge
Wouter S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wouter S
Gesin met tieners

Ongelooflik mooi. Pragtig en rustig.

Lupela Lodge is vir seker een van die mooiste plekkies in ons land. Mooiste natuurskoon. Ons het in die Silo huisie gebly. Was nou lekker. Warm geslaap. Stilte so tussen die berge en die riviertjie wat vloei. Nou mis ek die plekkie. Moes langer gebly het. Dankie vir die heerlike oornaggeriewe. Tien uit tien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lupela Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde ons is baie dankbaar dat julle dit geniet het.

Lupela Lodge
Ina Z - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Stukkie hemel!

Gasvrye hosts in 'n pragtige ligging. Sal dit beslis aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lupela Lodge se terugvoer

Hallo Ina baie dankie vir die terug voer ons is baie bly dat julle dit hier geniet het en dat ons ons pragtige area met julle kon deel.

Lupela Lodge
Enid R - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Enid R
Enkelreisiger

Unieke verblyf in pragtige omgewing.

Baie netjiese en goedversorgde "silo" verblyf in pragtige omgewing. Privaat, en veilig vir kort fotografie-ekskursies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sune B - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sune B
Gesin met klein kinders

Soul feeding!

We had a lovely stay and appreciated the quiet and absolutely stunning scenery. This is an off the grid, soul-feeding type of place. A little piece of heaven!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lupela Lodge se terugvoer

Hi Sune, ons is so bly julle het dit hier geniet.
Lupela Lodge

Lupela Lodge
Nina V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nina V
Saam met vriende

Dit was heerlik.

'n Rustige atmosfeer en 'n fantastiese plek om oor te bly as jy op reis is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrea P - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige natuur.

Gerieflike verblyf. Lekker stapplek en mooi rivier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nanetta M - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nanetta M
Gesin met tieners

This was an amazing experience staying at Lupela Lodge clean, neat with the most amazing view.

We really enjoyed our stay at Lupela Lodge, beautifully clean and the surroundings are tranquil and peaceful. Beautiful walks.Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lupela Lodge se terugvoer

Good Day Nanetta, Thank you for your review we are really pleased to know that you have enjoyed your stay with us.

Lupela Lodge
Steve L - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steve L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspannend.

Baie mooi netjiese skoon plek goed geleë om Bergpasse van Oos Kaap aan te pak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lupela Lodge se terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoer. Ons is dankbaar dat julle ons mooi area kom besoek het en was 'n voorreg om julle hier te ontvang. Hoop julle geniet julle vakansie.
Groete,
Denise en Alf Ross

Lupela Lodge
Michiel B - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michiel B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig.

Ons het in die rivierhuisie gebly. Dit het 'n pragtige uitsig oor die rivier. Pragtige omgewing en geleentheid om ver ente te stap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stanton C - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stanton C
Gesin met klein kinders

Pragtige plek, stil, wonderlik!

Ons het dit verskriklik baie geniet! Dit is baie pragtig daar en die verblyf is goed toegerus. Ek sal vir seker weer 'n draai maak as ek weer in die omgewing is!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lupela Lodge se terugvoer

Baie dankie, Stan, vir jou terugvoer. Ons is baie bly dat julle dit geniet en sien uit daarna om julle weer hier te ontvang.
Groete
Denise Ross

Lupela Lodge
Johan G - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan G
Gesin met klein kinders

Fantastiese mooi plaas, behulpsame opsigter.

Goed ingerigte huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lupela Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die mooi terug voer. Dit was n voorreg om Hier die mooi area en plaas met julle te deel. Net jammer dat dit so droog is.

Lupela Lodge
Anjie H - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Anjie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik.

Waarde vir geld en baie gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lupela Lodge se terugvoer

Hallo Annie, thank you for the review. In our part of the country we are still crime free and never had any burglaries and never had the need to put burglar proofing etc. on any of our places. It is definitely something we will look into if that would make our guest feeling more safe.
Regards,
Denise Ross

Lupela Lodge
John O - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike natuur, stilte ... prag.

Aangename verblyf in Silo. Plaas is lieflik, bergagtig, vol natuurskoon. Lekker afgeleë in een van die mooiste areas in die land.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lupela Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe kommentaar, ons is baie bly dat julle julle verbly hier geniet het.

Lupela Lodge
Kara P - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kara P
Saam met vriende

Mooi omgewing.

Die huisie het 'n pragtige uitsig en goed toegerus. Ontvangs vriendelik en hulpvaardig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marie-ann P - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie-ann P
Saam met vriende

Pragtige ligging in die berge van die Oos-Kaap met uitsigte oor die rivier.

Dis ideaal vir 'n naweekwegbreek, want dis slegs drie ure se ry van Bloemfontein af. Ons was drie ouer dames met 'n klein sedan motor, wat steeds die lodge redelik maklik kon bereik. Ons is vriendelik ontvang deur die gasvrou. Die wooneenheid was pragtig ingerig en het al ons verwagtinge oortref. Dit is daagliks skoongemaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mary F - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mary F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely amazing views, cute silo cottage with everything you could possibly need.

The walks and views are amazing. The silo is very well laid out with everything you need. The drive in is a little rough, (I have a low car) but it is so worth the trip, it's only a short 5 km dirt road. Accessibility to rivers is a bit lacking, perhaps some attention needs to be spent on that, if it is advertised as a fishing destination.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem R - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beeldskoon.

Ongelooflike mooi plek langs die Karnmelkspruit. Die verblyf was alles wat ons nodig gehad het en ons sal vir seker weer terugkom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Beulah A - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Beulah A

Rustig.

Lupela Lodge was wonderlik. Alf en Denise is wonderlik. Ons gaan weer daar bly. Sal dit hoogs aanbeveel vir voëlkykers, natuurliefhebbers en omgewingsvriendelike reisigers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lupela Lodge se terugvoer

Goeie dag Beulah,

Baie dankie vir die terugvoer. Dit was 'n voorreg gewees om julle hier te kon hê en ons is baie bly dat julle jul tydjie hier geniet het. Sien uit daarna om julle weer te ontvang.

Groete,
Denise Ross

Lupela Lodge
Retha D - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Retha D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi omgewing.

Ons verkies meer privaatheid. Die huisies te na aan mekaar. Pragtige plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lupela Lodge se terugvoer

Goeie dag Retha,

Baie dankie vir die terugvoer. Vir toekomstge gebruik sal ons die "The Look Out Cottage" aanbeveel wat verder van die ander plekke is.

Groete,
Denise Ross

Lupela Lodge
Judene B - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Judene B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Besonderse gasheer.

Ons het baie lekker oorgeslaap. Interessante plaas en baie mooi natuur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marilyn J - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilyn J
Saam met eggenoot / lewensmaat

We stayed in the cottage by the river and it was excellent.

We want to come back again - really enjoyed our night here!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Piet G - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Piet G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die omgewing is besonders.

Silo is 'n goeie ondervinding om in te slaap. Besoekers moet nie deur die Transkei reis nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michiel R - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michiel R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi omgewing en lekker privaat!

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lupela Lodge, Lady Grey, 9755, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA851e57e41dfd3a28c78a1f92b40bfef4780aa07b022dd2f80f70b0a88a33a1bca54c686aa28db3d4d080a12ab3a444f63d90?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 64 5 1 5 Lupela Lodge Lady Grey 9755 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.797365974888 27.283990681171
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem