Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lush Private Game Lodge

Wildsplaas
Winteraanbod 20% af

Kry 20% af. Geldig vir verblyf vanaf 1 Apr 2024 tot 31 Jul 2024.

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Stand 2 Black Rhino Privaat Reservaat, Pilanesberg, 7130, Noordwes
  • Geen kinders onder 10
  • Vanaf R14 255 R11 404 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Lush Private Game Lodge is in die Black Rhino Wildreservaat geleë, 'n privaat reservaat in die malaria-vry Pilanesberg Nasionale Park. Die lodge het die reg om die 25 000 ha te verken, asook toegang tot die park se openbare deel om gaste 'n intieme en unieke safari-ervaring te bied waartydens die Groot 5 en die bedreigde Afrika-wildehond gewaar kan word.

Daar is 6 luukse suites teen die heuwel wat privaatheid bied, asook 'n hooflodge waar Italiaanse gasvryheid volop is en gaste op die hande gedra word. Lush is 'n moderne lodge wat met die omgewing saamsmelt. Dis minimalisties versier met natuurlike afwerkings wat die fokus op die uitsig en buitelewe plaas.

Drie suites bied uitsigte oor die bos en 2 suites bied uitsigte op die berge. Die Deluxe Suite bied 'n uitsig op die berg en oor 'n oop bos. Die suites is nie net die ideale basis vanwaar gaste die omgewing kan verken nie, maar is ontwerp met gerief in gedagte. Elke suite het 'n koninggrootte-bed met 'n donsduvet en kussings, en lei na 'n sitarea met 'n Smeg-yskassie vol voorraad en Nespresso-koffie. Die oop en suite-badkamer spog met 'n uitstekende uitsig. Daar is 'n instap-reënstort wat na 'n buitestort lei en lyfprodukte met botaniese ekstrak word voorsien.

Die suites is met 'n wildernis-tema versier en ontwerp om ruimte te benut met stapelglasdeure en die natuur op jou drumpel. Die dekor verwys na die eienaars se Italiaanse erfenis, en baie meubels en versierings is plaaslik aangeskaf.

Die hooflodge bied 'n kroeg, oopplan-eetarea en -sitarea, buite-sitarea en 'n dek wat reg rondom strek vanwaar gaste die uitsig kan geniet terwyl hulle vir ete aansit. Daar is ook 'n Afrika-boma met 'n braai, vuurput en etenstafels waar gaste lekker buite onder die sterre kan kuier. By Lush Boutique is verskeie aandenkings te koop.

Die verblyf bied ook 'n spa en gimnasium wat gaste kan gebruik en gaste kan die geskenkwinkel wat op die perseel is, besoek.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte Ingesluit
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Nagportier
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Wynkelder
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Drankies ingesluit
  • Middagete
  • Tee
  • Alle Etes Ingesluit

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 2 resensies vir Lush Private Game Lodge
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
3.5/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Brenno Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Jaar gelys 5

Ligging

  • Stand 2 Black Rhino Privaat Reservaat, Pilanesberg, 7130, Noordwes
  • Gaste dink Lush Private Game Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R14 255
R14 255 R11 404
per nag, vir 2 mense
Vanaf R14 255
R14 255 R11 404
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Stand 2 Black Rhino Privaat Reservaat, Pilanesberg, 7130, Noordwes
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAApbKoN3Vh5XHfkCiNnQg7RFL7IKwC1ZDKuW0CmIa3w4ftVhfOat?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R14 255 nouVanaf R11 404 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 Stand 2 Black Rhino Private Reserve Pilanesberg 7130 Noordwes 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -25.17155244997 26.981786238098
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem