LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Lutas Gastehuis | LekkeSlaap
+6

Lutas Gastehuis

17 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vinkstraat 3, Gariep Dam, 9922, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag (vir 6 persone)

Beskrywing

Lutas Gastehuis is in Gariep Dam in die Vrystaat geleë. Dit is naby die mensgemaakte dam waarna die dorp vernoem is.

Verblyf word aangebied in 3 slaapkamers met 'n gedeelde badkamer en goed toegeruste kombuis. Die eerste en tweede slaapkamer het elkeen 2 enkelbeddens. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die gedeelde badkamer het 'n bad en stort.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof en oond. Ekstra geriewe sluit lugversorging, 'n TV, braaigeriewe en veilige parkeerplek in.

Gaste kan heerlik in die omgewing visvang, bootry, voëlkyk, kunsvlieghengel, bergfietsry en voetslaan.

Slaapplek

’n Bespreking by Lutas Gastehuis sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 17 resensies vir Lutas Gastehuis
Netheid
4.4/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Vinkstraat 3, Gariep Dam, 9922, Vrystaat
  • Gaste dink Lutas Gastehuis het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Gariepdam Vrystaat
Vanaf R1 500
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R1 500
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vinkstraat 3, Gariep Dam, 9922, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU0MjgzMTE4LTBhMDItNDcxNC05MGQzLWY5YzZhYmQ0ZmJjZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 500  per nag (vir 6 persone) 17 5 1 5 3 Vink Street Gariep Dam 9922 Vrystaat 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -30.59337305031 25.490508824587
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!