LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Lutas Gastehuis | LekkeSlaap
+6

Lutas Gastehuis

21 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 21 resensies vir Lutas Gastehuis
Netheid
4.5/5
Diens
4.3/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
4.4/5
Hennie B - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en geskikte oornagverblyf met die nodige geriewe.

As gevolg van netheid sal ons die verblyf aanbeveel aan ander reisigers. Gerieflik geleë tussen Gauteng en die Wes-Kaap om ’n lang reis te vergemaklik.

Lutas Gastehuis's terugvoer

Dankie vir die resensie. Hoop om u weer te sien. Groete. Louis

Lutas Gastehuis
Johan B - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Die eienaar het uit sy pad gegaan om ons te hulp te snel toe 'n krisis opgeduik het. Ons probleem is in 'n japtrap uitgesorteer. Ek sal teruggaan en in dieselfde huis gaan woon. Puik.

Lutas Gastehuis's terugvoer

Baie dankie vir die resensie. Ek is bly ek kon u help. Groete. Louis

Lutas Gastehuis
Bhavesh J - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bhavesh J
Gesin met klein kinders

It was very good stay and very close to dam.

Lutas is very co-operative person, he received us very well and been available all the time, Apartment was very big, neat and clean.

Lutas Gastehuis's terugvoer

Thank you for the review. Hope to see you again. Louis

Lutas Gastehuis
Hanlie V - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, skoon en netjies.

Uitstekende kliëntediens en kommunikasie. Ons het iets daar vergeet en eienaar het dit vir ons veilig bewaar tot ons dit op die pad terug kon oplaai. Groot waardering daarvoor!

Stefan P - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Stefan P
Gesin met tieners

Netjiese oornagbestemming.

Meer as goed genoeg vir oornagverblyf op pad Kaap toe.

Monica J - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Monica J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het slaapplek gesoek vir een aand, met 4 groot Rottweilers.

Toe ek aanlyn wou navraag doen om seker te maak of troeteldiere welkom is, het ek onmiddellik 'n antwoord teruggekry dat hulle troeteldiervriendelik is. Ons het baie laat by die gastehuis aangekom en die eienaar was nogtans baie bedagsaam en vinnig vir ons tuis laat voel. Die honde kon lekker ontspan in die groot erf. Dis jammer dat ons nie vroeër daar kon wees nie. Dit sou ideaal gewees het om die braaiarea te gebruik en ook die area te verken.

Ilse D - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Ilse D
Gesin met tieners

Skoon en netjies.

Die huis was baie netjies en skoon. Geen lugversorging in woonkamer wat ongerieflik was in die hitte. Een kamer het glad nie 'n waaier nie.

Karlien V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Karlien V
Saam met vriende

Gemaklik en skoon, goeie oornagverblyf.

Gemaklik en skoon, enigste negatief was dat ons slegs een rolletjie toiletpapier ontvang het wat bietjie min is tussen drie mense.

Bill F - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Bill F

Lekker gerus.

Netjies en skoon. Kort nommer op perseel vir aanduiding.

Johan D - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Johan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good for an overnight stop and rest.

See stars.

Eben M - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Eben M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Baie lekker en rustig. Ek sal graag wil sien dat al die ligte in 'n werkende toestand is. Die braaigeriewe is lekker uitgelê, maar sou graag die rooster skoon wou kry aangesien 'n mens nie voorbereid is op skoonmaak-gereedskap wanneer jy op reis is nie.

Hestie K - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hestie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lutas Gastehuis sien ons definitief weer!

Wat 'n wonderlike verrassing was Lutas nie gewees nie! Ons het met ons 2 German Shepherds gereis wat dit baie moeiliker maak om geskikte oornagakkommodasie te kry. Van my eerste e-pos aan Louis het ek sommer dadelik gerus gevoel. Ons honde kon heerlik rondhardloop in die erf wat ten volle omhein is. Die huis is uiters netjies en skoon, en het alles wat jy nodig kan kry! Baie dankie vir heerlike, gerieflike verblyf.

Lutas Gastehuis's terugvoer

Baie dankie. Dit was 'n plesier om julle hier te verwelkom.

Lutas Gastehuis
Jan V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Mens kan enige tyd daar oornag, stil, skoon en netjies en nie ver van die winkel en restaurant af nie.

Lutas Gastehuis's terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoer, Jan.

Lutas Gastehuis
Esmé B - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Esmé B

Netjiese, veilige parkeerplek.

Goeie ontvangs. vriendelik.

Lutas Gastehuis's terugvoer

Dankie vir resensie. Sien julle weer.

Lutas Gastehuis
Danila B - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Danila B
Enkelreisiger

Netjies en goed toegeruste verblyf in stil doodloopstraat.

Vriendelike, professionele en hulpvaardige ontvangs sonder enige oponthoud. Verblyf is pynlik netjies en baie goed toegerus met alles wat nodig is. Alles (lugversorging / TV en elektriese toestelle) is in 'n goeie werkende toestand. Rustige, stil omgewing. In alle opstigte baie goeie waarde vir geld. Ek beveel Lutas Gastehuis met groot vrymoedigheid aan.

Lutas Gastehuis's terugvoer

Baie dankie vir resensie. Ons hoop om julle weer te sien. Groete, Louis.

Lutas Gastehuis
Carien D - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carien D
Saam met vriende

Baie netjies en rustig.

Het baie lekker gebly. Sal weer van dienste gebruik maak.

Lutas Gastehuis's terugvoer

Baie dankie vir goeie resensie. Sien julle volgende keer weer.

Lutas Gastehuis
Thea V - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Thea V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goedkoop, moenie veel verwag nie. Skoon, maar het baie opknap werk nodig.

Nie wat ek verwag het nie.

Antoinette K - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Antoinette K
Saam met vriende

Redelik.

Baie warm en bedompig gewees. Kon dalk die lugversorging aangesit het voor ons aankoms. Stortkoppe was gebars en water het oral oor gespuit.

Lutas Gastehuis's terugvoer

Dankie vir terugvoer. Het stort koppe vervang.

Lutas Gastehuis
Marinda R - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda R
Gesin met tieners

Baie netjiese, bekostigbare verblyf.

Lutas gastehuis is baie sentraal geleë en dit was 'n baie netjiese skoon huis, presies wat ons nodig gehad het vir ons oorstop. Die ontvangs was ook baie vriendelik. Sal dit beslis aanbeveel.

Lutas Gastehuis's terugvoer

Baie dankie. Dit is 'n plesier om julle hier te ontvang.

Lutas Gastehuis
Charles J - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Charles J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles wat jy nodig het om die stilte en rustigheid van Gariep te geniet. Dankie vir jou moeite Louis.

Allles wat jy nodig het toegevou in 'n ruim woonhuisie. Ons eerste verblyf in 'n asbeshuisie en dit was heerlik.

Lutas Gastehuis's terugvoer

Dankie vir die mooi resensie. Word waardeer.

Dankie.
Louis

Lutas Gastehuis
Kotika B - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kotika B
Gesin met tieners

Dit was baie lekker.

Ons was so verras oor die huis se grootte vir die prys.

Lutas Gastehuis's terugvoer

Baie dankie. Dit was 'n plesier om julle te akkommodeer.

Lutas Gastehuis
Vanaf R1 680
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R1 680
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R1 680
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vinkstraat 3, Gariep Dam, 9922, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU0MjgzMTE4LTBhMDItNDcxNC05MGQzLWY5YzZhYmQ0ZmJjZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 680  per nag (vir 6 persone) 21 5 1 5 3 Vink Street Gariep Dam 9922 Vrystaat 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -30.59337305031 25.490508824587
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!