LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Lutzville Hotel | LekkeSlaap
+17

Lutzville Hotel

Opsomming van Resensie

3.5 uit 5van 15 resensies vir Lutzville Hotel
Netheid
3.1/5
Diens
3.5/5
Ligging
3.6/5
Veiligheid
3.9/5
Waarde vir geld
3.3/5
Warren K - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Warren K
Saam met eggenoot / lewensmaat

What a little gem.

Marilee was the perfect host. We had a long chat about their business as a whole. She was willing to share information. If I am ever back in the area, I will definitely be back.

Petro D - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gesellige kuier

Gemaklik geslaap. Heerlik gekuier saam met plaaslike inwoners. Baie lekker kos.

Hennie B - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Hennie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Eetkamer lyk nie soos die foto op die webtuiste nie.

Eetkamer se mure vol miere, dis nie skoon nie.

Sandra D - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Sandra D
Enkelreisiger

Heel oukei vir Lutzville.

Daar is egter geen yskas in kamer nie en Lutzville is vrek warm. Ek het 5 aande daar geslaap en het 'n yskassie regtig gemis.

Almary L - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Almary L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Swak.

Ek sal niemand aanbeveel om daar tuis te Gaan nie. Die plek lyk baie verniel en kamers ruik nie lekker nie.

Fanie V - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Fanie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was aangenaam, ontspanne en die lugversorger het goed gewerk in die hitte.

Ons het dit baie geniet alhoewel dit verskriklik warm was, maar gelukkig was die koue goed altyd naby en byderhand. Die kos was lekker en die mense vriendelik en gasvry. Daar is maar die klein dinge wat onderhoud vra maar dit is verstaanbaar, maar al die nodige is daar en soos ek genoem het, het die lugversorging goed gewerk.

Ester P - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ester P
Besigheidsreis

Baie veilig en almal baie gasvry.

Lutzville Hotel was baie nice. Almal was vriendelik en behulpsaam. Die restaurant se kosse baie lekker. Veilige parkering. Groot kroeg vir ontspanning met pool tafels en slot masjiene. Ons het kospakkies gekry aangesien ons dit nie vir ontbyt kon maak nie. Dit was baie nice.

Peter L - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Peter L
Gesin met klein kinders

Goed vir rus en stilte. Sentraal vir verkenning van omliggende dorpe soos Vredendal en Strandfontein.

Kos duur maar baie smaakvol en groot porsies. Verfwerk was gedoen in gange en het baie sterk reuk gelaat.

Janet K - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Janet K
Besigheidsreis

Very bad.

Not nice, not clean. Will not go back.

Lutzville Hotel's terugvoer

Goeiedag Ernie,

Jammer om te verneem dat u nie u verblyf by ons aangenaam gevind het nie. Ons luister graag na voorstelle om te verbeter. U is welkom om voorstelle direk na ons te stuur.

Mooi dag verder,
Marileze Fox-Naude

Lutzville Hotel
Gideon M - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon M
Besigheidsreis

Rustig en skoon.

Rustig, skoon, vriendelik.

Gerhard G - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hotelverblyf.

Die kamer was skoon en netjies. Ons is toegelaat om vroeg in te boek waarvoor ons dankbaar was. Die kos in die restaurant het ons laat terugverlang na ons jong dae en was smaaklik met groot porsies. Die kroeg is bietjie verweer en die enigste sitplek is by die kroegtoonbank of by die dobbelmasjiene, maar on kon ons drankies in vrede geniet. Ons het lekker gebly.

Lorraine V - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lorraine V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename mense en goeie kos.

Vriendelike ontvangs, lekker en goed geprysde kos. Kamers se netheid het aandag nodig, veral die stort, vensters en stof onder in kaste. Verblyf geniet.

Nico P - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nico P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Niks het ontbreek nie.

Ons het gekry waarvoor ons gehoop het. Ouerige hotel wat goed in stand gehou word.

Johan S - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly.

Die kamer was netjies, op standaard met 'n heerlike ontbyt.

Con E - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Con E
Enkelreisiger

Die enigste verblyf in Lutzville - geen alternatiewe keuse.

Die meubels en veral die badkamer kort modernisering, bv. die stort het nog 'n gordyn.

Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malanstraat 13, Lutzville, 8165, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1722e836df931208c7ad43bf489f576fabc10c9c88344960bcdcae66c523bbb607b06ee180f3fc45ae7f1dd222850f80c7e2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (vir 2 persone) 15 5 1 4 13 Malan Street Lutzville 8165 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -31.55983 18.3445
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!