Luxurious Secure V&A Waterfront Apartment

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Luxurious Secure V&A Waterfront Apartment is in die Marina Residential Apartments geleë en naby die beste fynproewerrestaurante en opwindende naglewe wat Kaapstad het. Die luukse en gerieflik hoekwoonstel het 'n stil, privaat balkon waar gaste kan ontspan en die sonsondergang geniet.

Dié woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die kamer het ook 2 dubbelskuifdeure wat klankdig is. Die hoofskuifdeur bied toegang tot die balkon wat uitkyk oor die marina en swembad. Die ander skuifdeur bied toegang tot die beskutte balkon. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n groot skuifdeur wat uitkyk oor die marina se waterweg. Die en suite-badkamer het 'n groot bad- en stort-kombinasie.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en het 'n skottelgoedwasser, stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 6 mense en is na die balkon gerig, sodat gaste die asemrowende uitsig tydens maaltye kan geniet. Die sitkamer het 'n gemaklike bank en 'n platskerm-TV met volledige DStv. Gratis WiFi word voorsien.

Die sitkamer maak aan drie kante oop met drie dubbelskuifdeure. Elke deur het 'n ander uitsig oor die area. Daar is 'n groot gastebadkamer langsaan die leefarea met 'n wasmasjien, tuimeldroër, strykyster en 'n strykplank.

Slaapplek

'n Bespreking by Luxurious Secure V&A Waterfront Apartment sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 volwassenes en 1 kind
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kinderbedjie

Slaapkamer 3 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gimnasium
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier
  •  Kluis

Konferensie geriewe

  •  Internet
  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Luxurious Secure V&A Waterfront Apartment gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za