V & A Waterfront Akkommodasie by Luxurious Secure V&A Waterfront Apartment | LekkeSlaap
+14

Luxurious Secure V&A Waterfront Apartment

6 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 6 resensies vir Luxurious Secure V&A Waterfront Apartment
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Lize A - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize A
Saam met vriende

Heerlik gebly.

Ruim, skoon, goeie selfsorggeriewe, baie goeie ligging. Het heerlik gebly.

Delius V - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delius V
Saam met vriende

Great place, we will be back.

Great position, loved it.

Wiel V - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wiel V
Saam met vriende

Ondanks de regen hadden we een super mooi verblijf vlakbij het Waterfront.

Een makkelijk bereikbare plek op een loopafstand van het V&A waterfront. Een mooi appartement en een erg vriendelijke ontvangst. Het appartement was van alle gemakken voorzien.

Dalene B - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het dit geniet.

Ongelukkig het ons 'n onaangename ervaring met die inboek-proses gehad, maar nadat ons dit agter ons kon sit, het ons ons verblyf regtig geniet. Die adres deur die webtuiste gegee, was verwarrend en die shared location van die dame wat vir ons moes oopsluit het ons ook nie maklik daar uitgebring nie - ek sou voorstel dat beter aanwysings na hierdie eenheid gaste se ervaring 100% sal verbeter, veral as jy nie van daardie omgewing is nie. Die ligging is perfek en hoogs aan te beveel. Ons sou net 'n skoner eenheid waardeer het, bloed op laken, gordyne (veral die in eetkamer) kort regtig 'n was en ons sou dit waardeer het as iemand net die stoep gewas of ten minste net gevee het voordat ons gearriveer het.

Marinde S - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinde S
Saam met vriende

Asemrowende uitsig en pragtig gemeubeleer

Jessica is great gasvrou.

Warren V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Warren V
Gesin met tieners

Outstanding location in luxury accommodation.

This accommodation is at the gateway to the Waterfront - an easy walk to everything in the Waterfront and a short drive to everything in Cape Town. The apartment is in an outstanding location and is well equipped with very comfortable bedrooms and bathrooms. Jess is an excellent host. Keep in mind that while the apartment has a washing machine and tumble drier it is not made available to those staying in the apartment. It is kept in the room that is locked and made available only to the cleaning service. This is disappointing. You will have to access an off site laundry service such as 'What the Fluff' in the Waterfront. Security to access the Marina Apartments is a real issue if you are inviting guests. In our view they are very difficult and provide poor customer service. They have no interest in providing good service - it is only about ticking a box in our experience.

Luxurious Secure V&A Waterfront Apartment's terugvoer

Thank you for the review Warren, it was an absolute pleasure to host your family.
The washing machine is only not available to guests for a short time while we wait on the new door handle. One of the guests broke the handle and now you can only open the door using a piece of string. I allowed guests to use the machine while broken and they broke the string, making it almost impossible to open the door, so I decided to remove it from guest use until handle can be fixed. The handle has been ordered from Bosch and once fixed, it will be accessible to guests again.
Apologies for the inconvenience this caused.

Luxurious Secure V&A Waterfront Apartment
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 09:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Dock Road 1, Marina Residential Apartments , Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAlEhRsw5Mt4F9ceLA4x65aJqP65hSSpoICQqGyVwXehpzcOaeey?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 000  per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 1 Dock Road Marina Residential Apartments 8001 Wes-Kaap 086 999 0018 09:00-20:00 11:00 -33.911087311624 18.420477955854
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za