Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Penthouse @ 8 Perissa Santorini

Selfsorg
Weeksdagaanbod 15% af

Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 20 Apr 2024 tot 23 Apr 2024.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Ocean-rylaan 101, 8 Perissa, Santorini Estate, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 200 R2 720 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

The Penthouse @ 8 Perissa Santorini is 'n gewilde selfsorg-dakwoonstel langs die semi-privaat Perissa-strand. Hier word gaste meegevoer met die woonstel se sjiek styl, balkonne wat reg rondom die woonstel strek en ononderbroke uitsigte oor die Dolfynkus.

Die dakwoonstel is geskik vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n lessenaar met 'n stoel en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n privaat balkon met 'n see-uitsig. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste in dié 2 slaapkamers deel die gebruik van 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Al drie slaapkamers het lugversorging en see- en strand-uitsigte.

Die hoofbalkon het buitemeubels waar gaste kan eet, 'n Weber-braai en sonstoele. Die kombuis is volledig vir selfsorg toegerus met 'n ysaks-vrieskas, stoof, oond, skottelgoedwasser, wasmasjien, 'n droër met 'n lae temperatuur, ketel, broodrooster en 'n toonbank met stoele. Die eetarea het 'n etenstafel vir 6 gaste wat kan verbreed tot daar sitplek vir 8 gaste is. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. Die ligte sonkamer dien as 'n tweede sitarea en spog met see- en kusuitsigte oor die Tugela-riviermond. Daar is lugversorging deur die hele woonstel.

Gratis WiFi is oral in die woonstel beskikbaar. Die volle DStv-pakket is ingesluit en gaste kan ook hul gunstelingprogramme op die slim-TV stroom, insluitend Netflix, Youtube ens. Bordspeletjies en 'n verskeidenheid boeke word voorsien.

Gaste kan die privaatheid van hierdie woonstel geniet met toegang tot al die voordele van die Santorini-landgoed. Die landgoed word beveilig met heinings en geslotekringtelevisie. Dit bied ook toegang tot die strand, het 'n selfhelpwassery, 'n gemeenskaplike braai-area, tennisbane en 'n klimraam vir kinders.

Let asb. dat die woonstel op die tweede verdieping is en met trappe bereik word.

Slaapplek

’n Bespreking by The Penthouse @ 8 Perissa Santorini sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 9 resensies vir The Penthouse @ 8 Perissa Santorini
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.6/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Ryan Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 13

Jaar gelys 2

Ligging

  • Ocean-rylaan 101, 8 Perissa, Santorini Estate, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink The Penthouse @ 8 Perissa Santorini het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 200
R3 200 R2 720
per nag (plek vir 6)
Vanaf R3 200
R3 200 R2 720
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Ocean-rylaan 101, 8 Perissa, Santorini Estate, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA02b84551c786784a60a3707a342e391e289b9166916437a1dbcf9367c19b53a9c7b1481f45859bc8917a149ec29b9ae30328?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 200 nouVanaf R2 720 per nag (plek vir 6) 9 5 1 5 101 Ocean Drive 8 Perissa, Santorini Estate 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -29.525465669569 31.226596047989
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem