+42

Luxury Coastal House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
    8 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: P228, Springvale Country Estate, Sheffield Manor, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R8 500 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Geleë in Springvale Country Estate in Sheffield Manor, bied Luxury Coastal House luukse akkommodasie ideaal vir die hele gesin of 'n groep vriende.

Die pragtige huis bied slaapplek vir 8 volwassenes en 2 kinders in 5 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en toilet. Die tweede slaapkamer bevat 'n koningingrootte bed, terwyl die volgende 2 slaapkamers elk 'n dubbelbed het en spog met en suite-badkamers met 'n stort en toilet. Die oorblywende slaapkamer is geskik vir kinders en sluit 'n enkel-kinderbank en matras in. 'n Gaste-toilet is ook beskikbaar vir ekstra gerief. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser is beskikbaar in die opwaskamer. Vanuit die kombuis is 'n eetkamertafel met 8 sitplekke en 'n sitkamer met gemaklike rusbanke en 'n muurgemonteerde TV. Toegang tot gratis WiFi word voorsien.

Deur glasdeure kan gaste ontspan op die gemeubileerde patio, kompleet met 'n kaggel en braai-area. Boonop kan gaste 'n verfrissende duik in die sprankelende swembad geniet met uitsig oor die welige tuin en trampolien. Op die perseel kan gaste ware plaasstyl-lewe ervaar met stap- en fietsroetes, baarsvisvang en die kans om vars hoendereiers te versamel. Veilige parkering word dwarsdeur gaste se verblyf voorsien. Vir diegene wat die omgewing wil verken, is New Salt Rock City Centre 5.6 km weg en Sheffield Beach is 7 km weg.

Kamer-opset

5 Slaapkamers 4 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Kindermatras vir 1

1 x Kinderbank vir 1

Badkamer

Toilet met bidet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Ligging

  • P228, Springvale Country Estate, Sheffield Manor, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 8 500
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 8 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R 8 500
per nag (plek vir 10)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
    8 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: P228, Springvale Country Estate, Sheffield Manor, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb1e6db337830034f5e3f804ed1b5351bd6947aabe1066d1c5b31a2811472bd61c18289100bfbc56e4d9a0474cffeb99cb613?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R8 500 per nag (plek vir 10) P228, Springvale Country Estate Sheffield Manor 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.455096248676 31.241986729267
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang