Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Luxury Cottage

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Andrew Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 10 resensies vir Luxury Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Erich L - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erich L
Gesin met tieners

Gasheer gaan uit sy pad om te help.

Ons verblyf was tydens Fase 4 beurtkrag en munisipale waterprobleme. Maar Andrew het ons laat weet wanneer daar onderbrekings sal wees en ekstra bottels water voorsien. Kombuis is baie goed toegerus met meer as genoeg breekware en eetgerei (nie net die gewone 4 van alles nie). Eenheid is lieflik, ruim en privaat. Sal beslis weer daar oorslaap. Naby genoeg ook aan OR Tambo lughawe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Luxury Cottage se terugvoer

Dear Erich and Nanette
Thank you for your understanding during your stayover in our Cottage. It was a pleasure hosting you and you can be very proud of your lovely children. You are welcome back anytime.

Luxury Cottage
Benita B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benita B
Besigheidsreis

Excellent.

Lovely people, peaceful and best guesthouse ever.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anne G - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne G

Peaceful and homely and safe.

Hosts went out of their way to make sure our stay was as pleasant and comfortable as possible. Beds and bedding are always important. Theirs's are first class. Overall a lovely experience.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Luxury Cottage se terugvoer

It was a real pleasure hosting you and Graham and you will always be welcome back. Friendly, warm and very organised guests. Thank you for making it so easy to host.

Luxury Cottage
Brenton B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenton B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend

Ek sal Luxury Cottage enige tyd aanbeveel. Andrew en sy vrou is baie vriendelik en doen alles wat hulle kan om jou verblyf tyd die beste te maak. Ek sal enige tyd weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Luxury Cottage se terugvoer

Thanks Brenton I really do hope you stay was memorable.

Luxury Cottage
Jaruska W - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaruska W

Andrew and Pauline were more than superhosts, they were so friendly and supportive and made us feel at home from the second we arrived.

There were snacks and extra care put into everything they did. It was so lovely meeting them and having the pleasure of staying with them. Will definitely return. Thank you for everything. You made our stay so worry free and comfortable. Excellent accommodation. Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Luxury Cottage se terugvoer

It was such a pleasure to host you and your Mom and Dad and so pleased that you enjoyed your stay. Guests like you make it all worthwhile. Special people. You are more than welcome to return anytime.

Luxury Cottage
Franklin H - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franklin H
Besigheidsreis

Great host and great value.

Andrew is a super host that goes the extra mile without compromising privacy. Very enjoyable stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Luxury Cottage se terugvoer

So pleased that you enjoyed your stayover. Thanks for choosing our Cottage and you are welcome back anytime.

Luxury Cottage
Zelda B - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda B
Besigheidsreis

Amazing service.

The service received is a notch above excellent. You are spoiled with snacks, a fridge stocked with breakfast items and drinks and a truly caring host. Everything was immaculate in the cottage. I will surely be back.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Fantastiese diens.

Die diens wat ontvang is, uitstekend. Jy word bederf met versnaperinge, 'n yskas met ontbytitems en drankies en 'n waarlike sorgsame gasheer. Alles was onberispelik in die huis. Ek sal sekerlik terug wees.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Luxury Cottage se terugvoer

Zelda was a dream guest. She left our cottage in a better condition than she found it, with absolutely nothing out of place and everything tidy and neat. A real pleasure to host and gave us the highest compliment that can be paid to a host, that they will return. Please do, you make it all worthwhile. Such a lovely human being.

Luxury Cottage
Fanus M - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanus M
Enkelreisiger

Uiters goed geleë vir my behoefte, vriendelike gasheer - baie ekstras en veilig!

Andrew was meer as behulpsaam en het uit sy pad gegaan om my tuis te laat voel, daar was heerlike smulhappies in die kombuis die omgewing is pragtig, veilig en skoon. Sal vir seker weer daar gaan bly as ek verblyf in die omgewing benodig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Luxury Cottage se terugvoer

It was an absolute pleasure hosting you. Thank you for being the perfect guest in every way. Exemplary.

Luxury Cottage
Muriel S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Muriel S

Een stop - als wat jy nodig het! Tip-top!

Wat ‘n wonderlike plek! Andrew is ‘n besonderse gasheer en loop vir seker die ekstra myl! So lekker gebly. Gevoel soos huis! Hy het ons bederf met lekkernye en drinkgoed in die yskas! Koffie, tee, melk en beskuit! Een van die beste plekke op die webtuiste!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Luxury Cottage se terugvoer

It was such a pleasure to host you and the girls. You make hosting a real joy and we would love you to stay with us again next time you are in Johannesburg. Thank you.

Luxury Cottage
Liesle V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesle V
Enkelreisiger

Die verblyf was soos 'n tuiste weg van my eie huis.

My verblyf was besonders heerlik! Die eienaar en sy vrou het my baie welkom laat voel. Die Cottage was volledig ingerig met alles wat mens moontlik mag nodig kry. Ek het werklik tuis en veilig gevoel en sal Luxury Cottage 100% aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 495
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 495
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 495
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Harcus-weg 62, Bedfordview, Germiston, 2007, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf0e35b49d9eb390ab5c647e2dba08a5ba559229701da08860e49769e2b70c1dc9ef9cd72e2dbd9fb525d84bfe2cbcefff866?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 495 per nag, vir 4 mense 10 5 1 5 62 Harcus Road Bedfordview 2007 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.17753 28.147
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem