Southbroom Akkommodasie by Luxury Holiday Beach House | LekkeSlaap
+27

Luxury Holiday Beach House

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Outlook-weg 380, Southbroom, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R5 500 per nag (plek vir 14)

Beskrywing

Luxury Holiday Beach House bied luukse selfsorgverblyf in die eksklusiewe dorp Southbroom aan die Suidkus van KwaZulu-Natal. Dit is naby die strand en die huis bied asemrowende uitsigte oor die see.

Dié Toskaanse-styl vakansiehuis bied ruim slaapkamers met en suite-badkamers en 'n pragtige panoramiese uitsig oor die warm Indiese Oseaan vanaf elke privaat stoep en slaapkamer.

Die huis se dekor is minimalisties en elegant met aardse kleure, natuurlike houtafwerking, suiwer katoenlinne, koninggrootte-beddens of 2 enkelbeddens en eenvoudige lyne. Slaapkamers en badkamers beskik elkeen oor plafonwaaiers en 'n see-uitsig.

Gaan wandel gerus langs die beskutte strande of geniet 'n drankie by die kroeg wat oor die see uitkyk. Swemhanddoeke is op aanvraag beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Luxury Holiday Beach House sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 6
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 7
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels
  • Frans

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 13 resensies vir Luxury Holiday Beach House
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Outlook-weg 380, Southbroom, 4285, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Luxury Holiday Beach House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R5 500
per nag (plek vir 14)
Vanaf R5 500
per nag (plek vir 14)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Outlook-weg 380, Southbroom, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAALb6Xe283Z7EMR57wiFFH2to91XKMfsB4MgFKk3LTxmuph2yOLa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R5 500  per nag (plek vir 14) 13 5 1 5 380 Outlook Road Southbroom 4285 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -30.929414845244 30.313610136509
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za