LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Luxury House Rose Park 8 | LekkeSlaap
+20

Luxury House Rose Park 8

1 resensie
Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Luxury House Rose Park 8
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Anje K - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anje K
Saam met vriende

Hierdie huis is pragtig, skoon en ideaal geleë.

Die huis was ideaal vir ons vriende groep. Die huis is pragtig binne. Die hele huis was baie mooi skoon en netjies. Daar was luukshede wat die huis oor en oor die moeite werd gemaak het, soos ondervloerse verhitting reg deur die huis en elektriese komberse op al die beddens. Ontbyt is ook ingesluit by hierdie eenheid, dit was 'n heerlike bederf elke oggend. Die huis was ook kindervriendelik, met 'n mooi grasperk en speelarea in die kompleks. Die personeel was baie professioneel en vriendelik en het ons dadelik gehelp met enige navrae. Ek sal definitief hierdie huis aanbeveel.

Vanaf R4 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf R4 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf R4 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hugenotenweg, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAATgD8wNEilJgmcap9SAJHeSZ22Nkn16QFf7v8HRUYz7Lp2l5tCh?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R4 500  per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 Hugenoten Road Dullstroom 1110 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.42413125745 30.096718457918
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!