LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Luxury Kosmos Vacation | LekkeSlaap
+16

Luxury Kosmos Vacation

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Simon Bekker-laan 206, Kosmos, 0261, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 750 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Luxury Kosmos Vacation is aan die eindpunt van 'n straat in Kosmos, met 'n uitsig oor Hartbeespoortdam. Hierdie smaakvol versierde grasdakhuis bied 'n pragtige uitsig oor die dam, waar gaste pragtige sonsopkomste en sonsondergange, en die geluid van wild van regoor die dam kan geniet.

Die huis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers met 'n dubbelbed in elk. Daar is 'n addisionele slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n enkelbed wat slaapplek aan 3 gaste bied. Beide bad- en stortgeriewe is beskikbaar. Die addisionele slaapkamer is in 'n aparte kothuis met 'n kombuisie en badkamergeriewe.

Die oopplan-kombuis is vir selfsorg toegerus en sluit 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond, broodrooster en koffie- en teemaakgeriewe in.

Daar is ook 'n braai-area, baie sitplek vir gaste wat alleen of as 'n groep wil ontspan, 'n TV, WiFi, 'n HiFi met Bluetooth en 'n privaat swembad.

Slaapplek

’n Bespreking by Luxury Kosmos Vacation sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits
  • Sweeds

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Simon Bekker-laan 206, Kosmos, 0261, Noordwes
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 750
per nag (plek vir 8)
Vanaf R4 750
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Simon Bekker-laan 206, Kosmos, 0261, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0299bf4496e8bd89b6faef3b9e9bd7c6b38b30694d61a6a55f3bb9e49c937f913f121ea5cfe8a233b75e9d6d821ac27b825d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R4 750  per nag (plek vir 8) 206 Simon Bekker Avenue Kosmos 0261 Noordwes 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -25.732263703532 27.851679330025
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!