Universitas Akkommodasie by Bella-Claire Guest House | LekkeSlaap
+82
+82

Bella-Claire Guest House

115 resensies
Gastehuis
  • Vanaf R750 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Besselsenstraat 52A, Universitas, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Bella-Claire Guest House is 'n selfsorg-gastehuis in Universitas in Bloemfontein met 'n sentrale ligging naby geriewe soos hospitale, die universiteit, rugbystadion, Mimosa Mall en die Waterfront. Die gastehuis is in September opgeknap.

Elke kamer het 'n yskassie, koffie- en teemaakgeriewe, 'n mikrogolf, basiese breekware en eetgerei, glase, 'n broodrooster en 'n wasbak. Die kamers word daagliks skoongemaak.

Braaigeriewe is beskikbaar en gaste kan kies tussen die groot braai-area of 'n draagbare braai voor die eenheid. Bring jou eie hout of houtskool, of koop dit by die gastehuis. Braaipakke is ook beskikbaar teen 'n ekstra koste indien vooraf gereël.

3 onderdakparkeerplekke is beskikbaar. Die gastehuis het 'n kragopwekker en waterfiltreerstelsel indien nodig.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 115 resensies vir Bella-Claire Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Besselsenstraat 52A, Universitas, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Bella-Claire Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Besselsenstraat 52A, Universitas, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqw7IdNl1d2SOtkm2SLxQvBun9dVNR0Tho6VHHet7qBSXEW1a6G?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (vir 2 persone) 115 5 1 5 52A Besselsen Street Universitas 9301 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.112994386394 26.174960925617
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za