Lyttelton Eilandhuis

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Lyttelton Eilandhuis is in die Lyttelton-voorstad in Centurion. Besienswaardighede in die omgewing sluit die Voortrekkermonument, die Nasionale Dieretuin, die Pretoria Nasionale Botaniese Tuin en Blue Valley Gholflandgoed in.

Daar is 3 selfsorg-eenhede, elk met sy eie veilige parkeerplek.

Lientjie se Kantientjie het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die goed toegeruste kombuis het 'n groot tafel. Ander geriewe sluit OpenView HD, DVD's en gratis WiFi in.

Nella se Nes het 'n slaapkamer met 'n dubbelbed, leefkamer met ekstra enkelbed, badkamer met 'n bad en kombuisie sonder 'n wasbak. Ander geriewe sluit 'n TV, OpenView HD, DVD's en gratis WiFi in.

Daar is verskeie doendinge in die omgewing en gaste kan gerus gaan gholf speel, voetslaan, voëlkyk, die winkels invaar of op 'n boomtop-avontuur by Acrobranch Adventure Courses gaan.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Duits

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Lyttelton Eilandhuis gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R590 per nag (plek vir 3)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za