Marble Hall Akkommodasie by Ma Cachette | LekkeSlaap
+22

Ma Cachette

1 resensie
Gastehuis
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bougainvillea-straat 538, Marble Hall, 0450, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Ma Cachette is 'n gastehuis aan die buitewyke van Marble Hall en grens aan 'n plaas.

Dié ruim gastehuis beskik oor 2 gastekamers. Albei kamers het hul eie badkamer, lugversorging en WiFi.

Die huis het 'n lowerryke tuin met 'n swembad en 'n boma-area met 'n pizza-oond. Daar is ook 'n binnebraai-area. Al die gaste het toegang tot die gemeenskaplike leefarea en kombuis.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Ma Cachette
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Bougainvillea-straat 538, Marble Hall, 0450, Limpopo
  • Gaste dink Ma Cachette het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Marble Hall Limpopo
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bougainvillea-straat 538, Marble Hall, 0450, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAQvyuzD0hSWjYqavwMoTpqynckGwknlXCcL9Un1F0t9cM3fRABB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 5 538 Bougainvillea Street Marble Hall 0450 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -24.959875134942 29.291850620032
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za