We are bilingual! Pick your language: Ons is tweetalig! Kies jou voorkeurtaal:
 by Maak Jouself Tuis | LekkeSlaap
+19

Maak Jouself Tuis

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aloe-weg 1A, Worcester, 6850, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 150 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Maak Jouself Tuis is 'n selfsorg-eenheid in Worcester wat ideaal is vir 'n gesin wat van die gemaal van die stad wil vergeet.

Die eiendom het plek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer en 'n gastetoilet. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n lessenaar, waar die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die hoofleefarea het 'n oopplan-uitleg met 'n sitarea, 'n kombuis met 'n tweeplaatstoof, oondjie, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, en daar is ook 'n etenstafel. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Skuifdeure bied toegang tot die onderdakstoep waar gaste braaigeriewe sal aantref, en die eenheid is naby plaaslike winkels en restaurante.

Slaapplek

’n Bespreking by Maak Jouself Tuis sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Maak Jouself Tuis
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Aloe-weg 1A, Worcester, 6850, Wes-Kaap
  • Gaste dink Maak Jouself Tuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aloe-weg 1A, Worcester, 6850, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAef060c799c29b7a1c68650dc1611d8d7e352055fb8aa8f199d0dbc845060e866ac8a852b72cab99275193f5a834693ae0067?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150  per nag, vir 4 mense 2 5 1 5 1A Aloe Road Worcester 6850 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.631288870501 19.414336104023
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem