LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Maartens Guest House | LekkeSlaap
+28

Maartens Guest House

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 14 resensies vir Maartens Guest House
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5
Ryan B - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryan B
Enkelreisiger

The host was exceptionally helpful. Printed my flight boading pass. Very good breakfast.

Very good value for money., Great view. Lovely pool area. Very central in Sea Point.

Hein F - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hein F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was netjies en skoon.

Parkering kan 'n probleem wees. 'n Voorstel dat ontbyt vanaf 07.30 bedien moet word.

Irene E - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Irene E
Enkelreisiger

Clean rooms, friendly staff.

I had the wonderful top floor room with a view of the sea which was great. The rooms are clean. However, there is no protection against mosquitoes, no gauze in front of windows, no mosquito nets, although a gauze door or window would have been sufficient. Hence I had to sleep with a closed door and windows at the sea. Awful! The owner, Maarten, is friendly but unfortunately he chose to party with his friends until late into the night on the last night I stayed there, having to get up early to catch a plane. The house rules said absolute quiet as from 22H00. They were still going strong at midnight!

Jaco C - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco C
Besigheidsreis

Baie skoon, netjies, professionele diens en gerieflik naby alles vir my doeleindes.

Baie vriendelike ontvangs. Kamers baie skoon en netjies. Personeel altyd behulpsaam gewees. Naby aan stadskern. Goeie, professionele diens ontvang.

Adri M - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adri M
Besigheidsreis

Dit was baie aangenaam om hier te bly.

Sien die sterre.

Hugo H - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hugo H
Enkelreisiger

Uitstekend verblijf.

Uitsekende service van Maarten en zijn personeel. Helpt je goed op weg in een vreemde stad. Faciliteiten zijn zonder meer goed!

Werner M - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner M
Enkelreisiger

Eenvoudig en meer as genoeg.

Die nodige dinge om baie gemaklik te bly is in plek en die eienaar is nie bang om geld te spandeer aan geriewe wat saak maak nie. Die plek is baie netjies en gerieflik, en ek sal verseker weer 'n plekkie daar boek.

Eugenie D - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugenie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

10 out of 10 for being personable and for cleanliness.

Marten's service was absolutely excellent. He goes out of his way to assist and make your stay most enjoyable. I will definitely recommend his guest house and will stay here again.

Lesley V - Aug 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lesley V

Peaceful and comfortable!

Very happy with Maartens Guesthouse. It is so peaceful and quiet and I would definitely like to stay there again when I'm back in Cape Town.

Petro F - Des 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Petro F

Baie billike tariewe. Netjies en skoon. Vriendelike eienaar en personeel.

Die enigste tekortkoming was dat daar nie DStv is nie. Ek was in kamer 6 en ongelukkig beskik die kamer oor geen balkon of uitsig nie. Verder was die ontbyt daagliks heerlik en voldoede. Die eienaar en personeel is baie hulpvaardig en vriendelik.

Coralie M - Sep 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coralie M

Baie tevrede met alles gewees.

Maartens Gastehuis se ontbyt elke oggend was 'n wenner! Die stort het die beste stortkop wat ek nog ooit gebruik het! Die kamer was baie gemaklik en silwerskoon. Die ontbyt elke dag was op tyd en baie lekker! Dankie!

Tswelelo N - Apr 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tswelelo N
Saam met eggenoot / lewensmaat

The owner and staff were very friendly

Very safe. Enjoyed our stay and received great service. The accomodation was lovely and we will definitely return.

Alan B - Apr 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Alan B

Good

Decent stay.

Shannon X - Des 2012
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Shannon X
Saam met eggenoot / lewensmaat

Our stay at Maartens was great.

The staff are hospitable and the owner was very helpful. I will definitely consider staying here for my next trip to Cape Town :)

Vanaf R1 014
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 014
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 014
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 39 Laan Normandie, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAzNWIwMWY5LTI1ZTQtNDEyYi04MGMwLTgzMzI0MjQ4ZGVlMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 014  per nag (vir 2 persone) 14 5 1 5 39 Avenue Normandie Cape Town 8005 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -33.924012436483 18.39111328125
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!