Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mabalel Lodge

Lodge
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 134, Uitkykweg, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Mabalel Lodge is 'n ideale wegbreek-bestemming gaste wat die Laeveld besoek. Die lodge is net 12 km buite Mbombela (Nelspruit) op die N4, 14 km vanaf die Kruger Mpumalanga Internasionale Lughawe, 48 km vanaf die Krugerwildtuin se Numbi-hek en 58 km van die Malelane-hek af. Gaste kan gerus hulle oë oophou vir wild wat in die veilige, omheinde lodge rond wei.

Verblyf word in luukse, gesin-huisies aangebied. Elke huisie het 'n dubbelbed, 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Geriewe in die kamer sluit 'n platskerm-TV met OpenView HD-kanale, 'n yskassie, lugversorging en koffie- en teemaakgeriewe in. Veilige parkeerplek is by die huisie beskikbaar. Die kamers word daagliks skoongemaak.

'n Verskeidenheid ontbytopsies is teen ekstra koste beskikbaar. Geniet 'n lekker maaltye op die perseel en 'n paar drankies saam met vriende en familie by die Vibes Pub and Grill. Die kroeg op die perseel het pool-tafels en 'n uitsig oor die 2 swembaddens en waterglybaan. Maak gerus van die aangewese braai-area gebruik. Braaipakke is teen 'n bekostigbare prys beskikbaar en word saam met lekker bykosse bedien. Gaste kan ook heerlike maaltye op die spyskaart bestel.

Kom koel in een van ons swembaddens af of gly by ons gesinsvriendelike glybaan af waar kinders en ouers hulself kan geniet.

Mabalel Lodge is 'n gelisensieerde V-Slots-dobbelvenue waar enige gas ouer as 18 jaar welkom is. Neem gerus deel aan die dobbelaktiwiteite by Mabalel Lodge.

Daar is 24 uur-sekuriteit by die lodge en gee gaste die kans om rustig af te skakel sonder om oor veiligheid te bekommer.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Groot 5
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant

Ligging

  • Plaas 134, Uitkykweg, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 134, Uitkykweg, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAba55c3adf11b267075e4ce100ae90a9297c58cd63a487178c64da1f1544166c127053ef9707eb0552fdad7bc7f3571de17e3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4) Farm 134 Uitkyk Road 1200 Mpumalanga 021 201 8901 10:00-19:00 10:00 -25.491059472359 31.106805534699
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem