Mabalingwe 148 Elephant Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Mabalingwe 148 Elephant Lodge is 'n selfsorghuis wat in die Mabalingwe Natuurreservaat geleë is. Dié vakansiehuis is volledig ingerig en beskik oor 3 en suite-slaapkamers. Die huis het slaapplek vir 6 volwassenes en 4 kinders onder 12 jaar.

Al die slaapkamers en leefareas het lugversorging. Die eerste slaapkamer wat 'n solderkamer is, die tweede en die derde slaapkamer het elk 1 koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Daar is ook 'n slaapbank vir kinders onder 12 jaar in elke kamer op die onderst verdieping en 'n dubbelslaapbank in die TV-kamer wat geskik is vir volwassenes. Die badkamers het storte en/of baddens. Die kombuis is goed toegerus met 'n oond, stoof, mikrogolf, yskas-vrieskas en ontbyttoonbank.

Die sitkamer langsaan het 'n TV met sekere DStv-kanale en lei na 'n onderdakpatio. Die eiendom het ook 'n boma met 'n vuurput en braaigeriewe.

Die landgoed bied wildritte mits vooraf gereël, 'n groot kuierarea by die hoofswembad met 'n kroeg en restaurant, 'n putt-putt-baan, muurbalbaan, tennisbaan, skaak en 'n geriefs- en drankwinkel.

Slaapplek

'n Bespreking by Mabalingwe 148 Elephant Lodge sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 4 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelslaapbank

Area 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Swembad
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Speletjieskamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Restaurant op Perseel
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Konferensiegeriewe

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer
  •  Kluis

Konferensie geriewe

  •  Kantoorgeriewe

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Mabalingwe 148 Elephant Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 200 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]