Mabalingwe Elephant Lodge Unit 154 Kremetart

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Mabalingwe Elephant Lodge Unit 154 Kremetart is 'n gemaklike selfsorghuis vir 6 mense in die Mabalingwe Natuurreservaat.

Die ruim dubbelverdiepinghuis het 3 slaapkamers met 2 enkelbeddens en 3 badkamers.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Etes kan by die ontbytkroeg geniet word en gaste kan in die sitkamer voor die TV met DStv ontspan.

'n Privaat boma is beskikbaar. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Mabalingwe Elephant Lodge Unit 154 Kremetart is loopafstand vanaf die swembaddens, minigholfbaan, tennis- en muurbalbane, speelgrond, restaurante en winkels. Doendinge in dié groot reservaat sluit nag- en wildritte, skemeraandtoere, voëlkyk-geleenthede, safari's, en vele meer in.

Slaapplek

'n Bespreking by Mabalingwe Elephant Lodge Unit 154 Kremetart sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Swembad
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Speletjieskamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Mabalingwe Elephant Lodge Unit 154 Kremetart gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false