Mabalingwe Elephant Lodge Unit 165 Visarend (a)

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Mabalingwe Elephant Lodge Unit 165 Visarend (a) is 'n selfsorg-eenheid vir 2 mense wat op die Mabalingwe Natuurreservaat geleë is.

Dié oopplan-eenheid is gerieflik gemeubileer met 1 dubbelbed en daar is 'n privaat badkamer met 'n stort-oor-bad

Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, 'n mikrogolfoond, tweeplaatstofie, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n TV met DStv in die sitarea. 'n Privaat boma is beskikbaar vir gaste se gebruik. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.

Mabalingwe Elephant Lodge Unit 165 Visarend (a) is stapafstand vanaf die winkels, restaurante, swembaddens, 'n mini-gholfbaan, tennis- en muurbalbane en 'n speelparkie. Doendinge op die natuurreservaat sluit nag- en wildritte, skemertoere, voëlkyk, safari's en vele meer in.

Slaapplek

'n Bespreking by Mabalingwe Elephant Lodge Unit 165 Visarend (a) sluit in:

1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite op perseel

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant

Geriewe

  •  Swembad
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Speletjieskamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Mabalingwe Elephant Lodge Unit 165 Visarend (a) gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za