Mabalingwe Elephant Lodge Unit 170 Tarentaal (a)

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Mabalingwe Elephant Lodge Unit 170 Tarentaal (a) is 'n selfsorg-eenheid wat gerieflik gemeubileer is vir 2 gaste en in die Mabalingwe Natuurreservaat geleë is.

Dié oopplan-eenheid het 2 enkelbeddens en 'n privaat badkamer met 'n stort-oor-bad.

Die kombuisie het 'n mikrogolfoond, tweeplaatstoof, 'n yskas, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe. Gaste kan in die sitkamer voor die TV met DStv ontspan. Daar is ook 'n privaat boma wat gaste kan benut. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Mabalingwe Elephant Lodge Unit 170 Tarentaal (a) is stapafstand van die swembaddens, minigholfbaan, tennis- en muurbalbane, winkels, restaurante en speelterrein af. Doendinge in die groot Mabalingwe Natuurrreservaat sluit safari's, nagritte en wildritte, skemertoere, voëlkyk en nog meer in.

Slaapplek

'n Bespreking by Mabalingwe Elephant Lodge Unit 170 Tarentaal (a) sluit in:

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite op perseel

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Swembad
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Speletjieskamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Mabalingwe Elephant Lodge Unit 170 Tarentaal (a) gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false