Bela-Bela Akkommodasie by Mabalingwe Game Reserve House | LekkeSlaap
+11

Mabalingwe Game Reserve House

8 resensies
Wildsplaas
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kwalata 129, , Bela Bela, 0083, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

'n Selfsorghuis in Mabalingwe, 'n welbekende Groot 5-natuurreservaat. Dit is slegs 80 min vanaf Pretoria en 120 min vanaf OR Tambo Internasionale Lughawe en bied jou 'n bosveld-wegbreek in 'n malariavrye natuurreservaat van 12 500 hektaar.

Die huis akkommodeer 8 mense en het 'n lapa, boma en privaat swembad. Die huis word gereeld besoek deur verskeie diere soos olifante, koedoes, njalas. bosbokke, vlakvarke ens.

Die natuurreservaat het verskeie swembaddens waarvan 2 verhit is. Ander aktiwiteite sluit 'n sauna, tennisbaan, pluimbal, minigholf, begeleide wildritte, begeleide perdryritte in die reservaat, 4x4-roetes, restaurant, OTM, voëlkyk, wildkyk en twee bekende gholfbane grens aan die reservaat (Elements en Zebula, asook Zebula dagspa). In die omgewing is daar ook olifantritte en interaksie, jagluiperdprogram en soveel meer.

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 8 resensies vir Mabalingwe Game Reserve House
Netheid
4.5/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Kwalata 129, , Bela Bela, 0083, Limpopo
  • Gaste dink Mabalingwe Game Reserve House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kwalata 129, , Bela Bela, 0083, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDMxNzg1OTlmLWVhMTAtNGVkYy04OWY5LThlMzQ4OGU2YzRmMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 500  per nag (plek vir 8) 8 5 1 5 Kwalata 129 Mabalingwe 0083 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -24.824059539808 28.066691458225
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za