Mabalingwe Bush Lodges

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Mabalingwe Bush Lodges bied gemaklike selfsorgverblyf in aparte lodges in die Mabalingwe Nature Reserve in Bela-Bela. Dit is naby ontspanningsgeriewe geleë.

Elke lodge het 1, 2 of 3 slaapkamers met en suite-badkamer en 'n oopplan-kombuis, -leef, en -eetarea. Elke kombuis is toegerus met 'n yskas, oond en stoof, mikrogolf, en koffie- en teemaakgeriewe.

Die lodges is naby swembaddens, tennisbane, muurbalbane, putt-putt en 'n plaaswinkel. Al die lodges het ook toegang tot 'n privaat boma.

Mabalingwe Nature Reserve beskik oor ryk voël- en dierelewe, insluitend die Groot 5. Die reservaat is in die skadu van die pragtige Waterberge geleë en strek oor meer as 12500 hektar bosveld.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Swem
  •  Tennis

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Mabalingwe Bush Lodges gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 850 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false