Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mabidi Guest House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 90, Kwikkie-weg, Roodeplaat, 0035, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 300 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Mabidi Guest House bied selfsorgverblyf op 'n kleinhoewe in Roodeplaat. Dié vakansiehuis is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek naby die stad.

Hierdie dubbelverdiepinghuis het slaapplek vir 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers en 4 badkamers. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 2 badkamers met 'n stort, 'n derde badkamer met 'n bad en 'n vierde badkamer met 'n stort. Die huis het ook 'n kombuis wat met 'n dubbelyskas, gasstoof, oond, 'n tweede oond, 'n mikrogolf, ketel en ander toebehore toegerus is.

Die leefarea het 'n etenstafel, rusbanke en 'n TV. Dit lei na 'n stoep wat gedeeltelik onderdak is en buitemeubels, 'n ingeboude braai, vuurput en 'n swembad het. Oop parkeerplek is beskikbaar voor en aan die agterkant van die huis.

Mabidi Guest House is 5 km van restaurante en winkelsentrums af en 17,5 km van Pretoria se middestad af.

Slaapplek

’n Bespreking by Mabidi Guest House sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Reisigerstjeks
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Kaggel

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 5 resensies vir Mabidi Guest House
Netheid
4.2/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.2/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Izzy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Jaar gelys 3

Ligging

  • Erf 90, Kwikkie-weg, Roodeplaat, 0035, Gauteng
  • Gaste dink Mabidi Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 300
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R4 300
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 90, Kwikkie-weg, Roodeplaat, 0035, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcb67e5ba0432bf35aae5fb2f23bf4340983324dbbf045c758eeefcd61805153f58bb04afc043c39569b88676785de6e27d30?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 300 per nag (plek vir 10) 5 5 1 5 Plot 90, Kwikkie Road Roodeplaat 0035 Gauteng 021 201 8901 14:00-14:00 10:00 -25.674426513415 28.297960350943
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem