Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

MacGregors Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ilkey-straat 60, Lynnwood Glen, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 275 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Dit is 'n pragtige gastehuis met 'n rustige tuin en atmosfeer in Pretoria se veilige en mees sentrale voorstad. Die gastehuis bied uitstekende diens in 6 kamers wat uniek ontwerp is.

Al die kamers het 'n en suite-badkamers, koffie- en teemaakgeriewe en TV's met satellietkanale.

Ander geriewe sluit in ADSL-internet, 24 uur-sekuriteitspatrollie in die straat, parkeerplek op die perseel, 'n haarstilis op die perseel, en 'n naeltegnikus op die perseel. Die gastehuis is ook rolstoelvriendelik.

Die eiendom word deur groot grasperke en bome omring, en spog met 'n swembad en braaigeriewe. Daar is ook 'n speletjieskamer en 'n gemeenskaplike sitkamer. MacGregors het ook sonpanele wat sorg dat die ligte altyd aanbly.

MacGregors is die perfekte blyplek vir sakereisigers en vakansiegangers, en maak ook voorsiening vir klein funksies of vergaderings. Die gastehuis is slegs 700 m van Menlyn Park af en bied maklike toegang tot die N1- en N4-snelweg.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 29 resensies vir MacGregors Guest House
Netheid
4.6/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.1/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Estelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Jaar gelys 12

Ligging

  • Ilkey-straat 60, Lynnwood Glen, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Gaste dink MacGregors Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 275
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 275
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ilkey-straat 60, Lynnwood Glen, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9d88bde3882b7730e5cc70afe7aa8ef13e7c64c48608ad549cab60692d9f19394e652f27bf194d341e514692a72dbe2cc385?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 275 per nag (plek vir 2) 29 5 1 5 60 Ilkey Street Lynnwood Glen 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.777764304448 28.279345035553
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem